Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
LitNet-spens: Monoloog uit Diepe grond (Soekie)
2010-04-09Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
(In brackets) - Andie Miller in conversation with Leon de Kock on bodyhood
2010-04-06 Leon de Kock’s new collection of poems, Bodyhood, has just been released by Umuzi. The poems in this collection open widely to the inside while looking outwards at the connecting points of body and being. Andie Miller, the author of Slow ...LitNet-spens: Monoloog uit Begrawe die dooies
2010-03-31Hierdie stuk speel af gedurende die Eerste Wêreldoorlog. Op die verhoog is ses grafte waarin die ses lyke regop staan en weier dat hulle begrawe word.
om die wind te vang
’n ode aan breyten
2010-03-24
Izak van Rensburg skryf 'n ode aan die man met die groen trui.
LitNet-spens: Monoloog uit Antigone
2010-03-24Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Koning Eenoog / Nie vir geleerdes (Bokkh)
2010-03-18Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Blitsfiksie-kompetisie: Jy moet kom as ek roep
2010-03-16 “Jy moet kom as ek roep. Waar is jy?” Die lig van haar klein flitsie wip heen en weer, verlig kolletjies in die stikdonker. Sy ruik die soetsiek stank voordat sy oor die roerlose lyfie struikel. Op die pels blink die donker van ...Marita van der Vyver: Hoe maak 'n mens tyd om te skryf?
2010-03-09 Iemand het op ’n keer gesê as jy ’n taak gou en goed gedoen wil hê, vra ’n werkende ma om dit vir jou te doen. Ek glo nogal daaraan. Dis ’n geval van nood leer bid. Of honger help skryf. Vandat ek kinders en ...Parys
2010-03-08 Reg onder die Eiffeltoring in ’n somerse Parys reën dit (and I’m singing in the rain) en vele sambrele wág om die stad van mites te besigtig in al haar arondissements. ’n Kleuter soek sy pa, twee verliefdes vroetel vervaard in die bedompige hysbak. Die stad is onder rekonstruksie: tuimelend van metro tot bus, tot […]Wilna Adriaanse: Hoe maak 'n mens tyd om te skryf?
2010-02-19"Ek sal graag die vraag wil omdraai en vra hoe kry skrywers dit reg om tussen hulle skryfwerk nog besige lewens ook te lei, want ek sukkel soms daarmee."
