Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Martina Klopper gee raad aan voornemende digters
2011-05-24 Kry ’n mentor, iemand wat jy kan respekteer en vertrou en vice versa. Alle groot musikante en skilders het mentors gehad en baie daarby gebaat.LitNet-spens: Persoonlike intriges
2011-05-24Die eerste ontmoeting van ’n pa en seun, met ’n komiese inslag. Die gevolge van hierdie ontmoeting is egter tragies.
Suid-Afrika - 'n Rap-sodie op die boud
2011-05-10 Danie Marais lees "Suid-Afrika – ’n Rap-sodie op die boud", sy gedig uit Letters to South Africa.Ag, anderkant Freud
2011-05-04 Ag, anderkant Freud “Jy is jou tyd ver vooruit,” het hulle vir my gesê terwyl ek op sterwe lê, en vir my ’n pikswart plasmaprent van die swaartekraggat gewys – en neerhalend vertel van ...LitNet-spens: Stad sonder mure
2011-05-03’n Gesprek tussen twee vriende (’n kranige ginekoloog en ’n gestremde oud-rugbyspeler) waarin die tergendste vrae oor die dood, selfmoord en selfmoordhulp onder die loep geneem word.
African Library: The Sinners
2011-04-26 Yusuf Idris is considered one of the great authors – particularly as a short story writer – in the Arabic literary world.LitNet-spens: Monoloog uit Medea
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Die Vrees - Karel
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Vroue van Troje - Helena
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
