Click on the image to see larger version.
Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as gedig of grafika benader word. Gaan na www.hoenderdief.co.za vir nog Metafoorpos.