
Al die voëls het neste begin
2025-02-27"Ons het weswaarts, en bo die storms uit, gevlieg. As jy bo ’n storm vlieg, sien jy dat om kant te kies in ’n storm vergeefs is. ’n Storm is rond."

Het die waarheid ook grense, of is dit absoluut?
2024-11-27"Die begrenste waarheid versus die absolute waarheid. Dit is waaraan ek oplaas gedink het toe ek gevra is om iets te skryf oor die relletjie rondom die Winckler-egpaar se beplande optrede by die Breytenbach Sentrum te Wellington. ... Het konserwatiewe mense nie gelyke reg op vryheid van spraak nie?"

’n Ontleding van die Amerikaanse presidentsdebat
2024-09-13"Die verkiesing is haar erns, terwyl dit Trump is wat Trump se erns is."

The fall by Hans Pienaar: a book review
2024-08-16"He is a creative writer very much attracted to the beauty of the mangled achievement; it is, in a sense, part of his ethos. It is the wilfully imperfect note that Pienaar strikes with great care and planning, which charms when it doesn’t become too convoluted."

LitNet Akademies-resensie-essay: Interaksie met Hans Pienaar oor In die rede geval
2024-08-06"’n Konvensionele resensie sou groter sukses met komplekse begrippe opgelewer het."

Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta internasionale letterkundehuis in Brussel-residensie: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé
2024-03-28"Somerset-Oos is ’n Oos-Kaapse dorp. Dit is een van die vormendste streke van Suid-Afrika ten opsigte van ons moderne geskiedenis. ’n Bepaalde misterie omklee die wêreld hier, ’n 'binnensmondsheid', ’n historiese gemompel, ’n helderoordagse slaaplopendheid, iets wat jy dink jy van geweet het, maar eintlik net halfpad van gehoor het."

Hans Blumenberg’s model for the evolution of thought and its relevance for contemporary challenges
2023-10-27"They [humans] continually had to adapt their thought systems in order to achieve closure of meaning, again and again."

Hans Blumenberg se model vir die evolusie van denke en die tersaaklikheid daarvan vir huidige uitdagings
2023-10-27"Die mens se legitimasie van homself word deur nuwe ervarings aan onstabiliteit onderwerp, en hy moet sy idees dan aanpas om weer sluiting te kry."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé oor In die rede geval
2023-10-16In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Johann Rossouw en Henning Pieterse met Charl-Pierre Naudé oor Charl-Pierre se boek In die rede geval.

Gedagtes rondom Orania
2023-06-22"Ja, Orania hét iets vir die problematiek van Suid-Afrika te sê. Dit is ’n onverwagse oord van diepgaande inligting oor waarom die nasiebouprojek van Suid-Afrika skripbreuk ly. En diepgaande inligting is wat ons nodig het."

Nou in infrarooi deur Tom Dreyer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2023-06-20"Tom Dreyer se debuut as digter is ’n merker. In die algemeen, en ook as debuut. Dit is so weens die soepele oorspronklikheid van die digterskap wat aan bod kom, en ook weens die wyses waarop die bundel die digterlike landskap soos dit tot nou bestaan het, meer geproblematiseerd agterlaat."

Seisoene op parool deur Hans Pienaar: ’n resensie
2023-06-12"Hans Pienaar lewer in Seisoene op parool van die beste reëls en van die indrukwekkendste grepe in ’n lang tyd in die Afrikaanse poësie – ondanks ontsierings en ’n onafheid van die bundel in sy geheel."

Hans Blumenberg’s philosophical anthropology
2023-05-31"Thinking, Blumenberg posits, was a response to a life-threatening situation, experienced as a catastrophe by the early creatures, which occurred because they had wandered from the natural, enclosed habitats they had occupied in the rainforests, into open grasslands."

Hans Blumenberg se filosofiese antropologie
2023-05-31"In ’n enigmatiese siening voer Blumenberg aan dat die kwesbare mens die druk van natuurlike evolusie teengaan met die skep van ’n tweede natuur, ’n ekologie van die gees, wat sy eie evolusiereëls het."

Om ons beeld te soen
2020-11-10LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Charl-Pierre Naudé se gedig hier.