Digterstuin: Die melkweg is 'n windhond
2012-09-20Ek bring ’n klip
en dit bring vir my
geklonte spikkels
wat deur die newel glip.
Uit die argief: Gedigte deur Charl-Pierre Naudé
2012-09-19 Gedigte deur Charl-Pierre Naudé uit LitNet se argiefBraille-briewe beloon die leser
2012-05-24 "Trouens, dis hierdie ‘loslit’ inslag van Walters se poëtiese woord, hierdie misleidende ‘gemaklike’ indruk, wat al gemaak het dat sy digkuns verkeerdelik as ‘soos prosa’ beskryf is."
Kraaie oor surburbia
2011-06-14 Click on the image to see larger version. Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as ...
Die hemelliggame
2011-06-14 Click on the image to see larger version. Metafoorpos is prentjiegedigte. Dis gedigte deur middel van grafiese voorstellings. Die wisselwerking tussen die woorde en beelde skep betekenis in die vorm van ’n metafoor. Metafoorpos kan as ...
Bloot mens bevredig
2009-10-30 Soos die baie mooi titel van haar debuutbundel toon, is dit verse hierdie wat handel oor die blootgesteldheid: van die mens binne die lewe, van vrou en man teenoor mekaar, van bedreigde kultuur of taal (die Afrikaanse in haar geval), en die mens teenoor die dood.
Neville Alexander se uitstekende referaat
2009-10-08 In 'n tyd waarin die frekwensie van die oortreffende trap haas "pornografies" geword het - u weet, "verstommend", "grondverskuiwend", "briljant", ensovoorts - is 'n mens sprakeloos vir 'n ...
Alles het ’n afloop
2008-07-02 op die ring van ’n welgestelde profeet, hierdie inskripsie: alles het ’n afloop!
Van sand het ons gepraat
2008-07-02 oor sand het ons gesels … ons het die weerstand van skulpe verpletter, ons het gepraat oor versonke stede, gebroke amforas, ondergrondse bewegings van sand; gepraat oor die ...

