Digterstuin: Die melkweg is 'n windhond

  • 0

Die melkweg is ’n windhond

My motor stippel
deur die knewel van ’n berg-
tonnel;

’n spoormetaal in klip
wat gestolde lig stort.

Ek bring ’n klip
en dit bring vir my

geklonte spikkels  
wat deur die newel glip.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top