
LitNet Akademies-resensie-essay: Die nuwe Afrikaanse prosaboek, saamgestel deur Sonja Loots en Steward van Wyk
2020-04-16"Die Afrikaanse kortverhaal kan langs die heel beste verhaalkuns ter wêreld staan."

Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
2020-02-18Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.

UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé
2019-05-17"Ná die skryf van hierdie storie, dink ek, weet ek minder van die wêreld, maar het ek meer gesien daarvan, en het ek minder oortuigings, maar glo ek, soort van, in meer." Lees Charl-Pierre Naudé se repliek by die ontvangs van die 2019 UJ-prys vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.

Die wêreld van die skrywer: skrywersnetwerke
2019-02-27Charl-Pierre Naudé skryf oor die rol van netwerke en netwerkskepping in sy loopbaan as skrywer, en brei uit oor skrywersresidensieprogramme waaraan hy al deelgeneem het.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé
2018-11-08"En dís waaroor die boek in die eerste plek handel: die onwaarskynlike gebeurtenis wanneer die moontlikhede naas die aanvaarde werklikheid as alternatiewe werklikhede sigbaar begin word, en selfs by hulle oorneem."

Wat is op jou bedkassie? Charl-Pierre Naudé antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Charl-Pierre Naudé se antwoord.

Roland Barthes and the significance of autonomy for the modern author
2016-11-30"The consequently ambiguous status of the postmodern (late modern) author is touched on: how this construct has come to outstrip its condition of freedom and paradoxically now faces the disintegration of its most important property, namely autonomy."

Roland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer
2016-11-30"Hoewel die letterkunde as moderne aktiwiteit nie kan bestaan sonder die allerbelangrike eienskap van die outonomie (soewereiniteit) van skrywer en teks nie, is die moderne skrywer in postmoderne verband, ironies, ’n maaksel wat baie onseker geword het."

Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Charl-Pierre Naudé
2016-10-24"Om iets te sê wat nie op ’n ander manier gesê kan word nie, of in enige ander kunsvorm tot stand kan kom nie."


Die uitsig
2016-05-16"Die denker se droom was
die enkel en doelgerigte wêreldstroom,
iets soos die Ryn."


Digterstuin: Die melkweg is 'n windhond
2012-09-20Ek bring ’n klip
en dit bring vir my
geklonte spikkels
wat deur die newel glip.

Uit die argief: Gedigte deur Charl-Pierre Naudé
2012-09-19 Gedigte deur Charl-Pierre Naudé uit LitNet se argief