Flonkerstad, savanne

  • 0

Fotobron: confessionsofablackrose.wordpress.com

Die suburbs kruip en word bekruip
en tralievensters knipoog snags;
die wilde stad lê plat én troon:
’n streepkat in die gras.

           Jan 2016

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top