Mont du Toit Wynkwatryn: Charl-Pierre Naudé

  • 0

witwyn kwatryn

hei katryn van die wingerd so geel dat jy wit is
vol geure gelieg né jy bevonkel my skuif
ko’s lê later in die boeket saam mos ’n eiland in thailand is dit
hoesê later se los etiket man dis net ’n vyfde reël
aan die wa en vrank en lospit glip sy uit die druif

 

<< Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top