Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé oor In die rede geval

  • 0

In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks, praat Johann Rossouw en Henning Pieterse met Charl-Pierre Naudé oor Charl-Pierre se boek In die rede geval. Die video is professioneel deur Chris Vorster en sy assistent van die dramadepartement by die Universiteit van die Vrystaat opgeneem en geredigeer.

Lees ook:

Nuut by Naledi: In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Chantal Delsol oor die apokalips

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top