
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Gesprek tussen Johann Rossouw en Henning Pieterse oor Michel Houellebecq en Rossouw se vertaling van Houellebecq se nuwe roman, vernietig
2023-12-07Hierdie video vorm deel van Die Johann Rossouw-gespreksreeks.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé oor In die rede geval
2023-10-16In hierdie aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks praat Johann Rossouw en Henning Pieterse met Charl-Pierre Naudé oor Charl-Pierre se boek In die rede geval.

An investigation into certain spatial elements in the "Irish diaries" of Karel Schoeman, with the book Reise met Schoeman (Travels with Schoeman) by Ria Winters as background
2023-03-01"How different or similar are the spatial descriptions of the places in Ireland that both Schoeman and Winters visited?"

’n Ondersoek na sekere ruimtelike elemente in die "Ierse dagboeke" van Karel Schoeman, met die boek Reise met Schoeman deur Ria Winters as agtergrond
2023-03-01"Schoeman se ervaring van Killarney, die geboue en die omgewing is moontlik beïnvloed deur sy geestelike reis as leerling-monnik en sy ontdekking van die geskiedenis van Ierland. Winters se soeke was na Schoeman en nie na die land en sy geskiedenis nie."

PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse
2019-09-06"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord.

A reading of Michel Houellebecq's poetry from the points of view of the “abject” and the “ethereal”
2018-05-31"A strong mystic element is discernible in some poems, as well as some surreal images in a few. Ultimately, many of the poems are very complex because of their rich philosophical and theological underpinnings."

’n Lesing van Michel Houellebecq se poësie tussen die pole van die "abjekte" en die "eteriese"
2018-05-31"Houellebecq is wesenlik ’n liriese digter en die meeste gedigte is deurtrek van melancholie en ’n gevoel van treurigheid oor verlore dinge en tye. Gelees as ’n enkele korpus, loop die verse wel soms die gevaar om in ’n mate van eenselwigheid met betrekking tot veral toonaard en tematiek (en, soms, beelding) te verval."

Die onderrig van klassieke literêre tekste en die skoolkurrikulum
2014-11-14 Het die onderrig van klassieke literêre tekste nog plek in die skoolkurrikulum? ’n Paar kenners gee hul mening.
Bokskiet, bokspring en bokjol: skuld- en vergifnisrituele in 30 nagte in Amsterdam (Etienne van Heerden)
2014-10-08 Roela Hattingh en Henning Pieterse lewer in hierdie artikel ’n ondersoekende blik op die rituele van skuld en vergifnis soos dit in 30 nagte in Amsterdam, ’n roman deur Etienne van Heerden (2008), vergestalt word.
Boekedag 2012: Henning Pieterse kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
ABSA Ketting: Joan Hambidge gesels met Henning Pieterse
2006-07-28"Ek skryf baie moeisaam – skryf is vir my ongelooflik harde werk. Ek sal ’n gedig gewoonlik oor ’n tydperk van weke of maande skryf. Daar kom gewoonlik ’n beeld, eerste of slotreël op wat ek dan bewerk en uitbrei."
