Mont du Toit Wynkwatryn: Henning Pieterse

  • 0

Met die son sweet en gis jy deur my grond,
swel my nagte met dou tot soet-sterdruif
wat my knotlyf span, tot parstyd stuif.
Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond.


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top