LitNet-spens: Monoloog uit Home sweet home

  • 1

Naam van skrywer

Estelle Zeeman

Naam van teks

Monoloog uit: Home sweet home

Subgenre

Monoloog

Aantal spelers

1

Kort opsomming

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.

Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième. 

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 1

Kommentaar

  • Môre, hoe gaan ek te werk as ek die stuk wil gebruik vir my dogter (graad 9) as monoloog by conspirito-kompetisie?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top