Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
LitNet-spens: Wys my joune
2008-11-27Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.
LitNet-spens: Operasie Spookasem
2008-11-14Toekomsdrama met intelligensie-agtergrond wat afspeel by die SA Ambassade in Manilla.
LitNet-spens: Oppie eiland
2008-11-14Neels, middeljarige alleenloper, word deur die engel, Morax, versoek om die anti christ uit te roei.
LitNet-spens: Die spooklig
2008-11-14Op ’n plaas in Mpumalanga waar daar elke aand ’n rooi lig in die verte verskyn, word die huismense wat besoekers het, aangeval deur ’n voormalige plaaswerker wat hulle gyselaar hou en terroriseer.
LitNet-spens: Die vlugtelinge
2008-11-14’n Gesin in Harare, Zimbabwe, word verplig om te vlug. Die man is ’n onderwyser wat by die skool aangeval is omdat hy ’n seun van ’n MDC-lid gered het van ’n groep ZANU-jeugdiges.
LitNet-spens: Waar daar ’n sprokie trek, is daar ’n muurtjie
2008-11-11Blyspel/klug wat drie sprokie-karakters, die antieke Vlieënde Hollander, Apartheidsjare se Rip van Winkel en 'n moderne Antjie Somers byeen bring in die Nuwe Suid-Afrika.
LitNet-spens: Die Stanford-storie
2008-11-11Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ’n oorlogsheld na ’n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee.
LitNet-spens: Eersteprys is ’n bruid
2008-11-11Historiese blyspel wat op geestige wyse die spot dryf met die miskenning van vroueregte in Suid-Afrika (Overberg, negentiende eeu).
