Naam van skrywer
Hans Pienaar
Naam van teks
Die wortel van alle kwaad
Subgenre
Komiese tragedie, swart komedie
Kort opsomming
Vier mans ontmoet in die saal vir prostaatoperasies in ’n hospitaal, elkeen met sy eie geheime. Een van hulle ontmoet in ’n suster by die hospitaal; iemand wat hy na al die jare amper vergeet het, en probeer vergifnis by haar kry vir wat hy glo aan haar gedoen het. Nog ’n ander karakter is betrokke by allerhande onwettighede wat hy uit die hospitaal probeer reël, en wat die ander die horries gee.
Aantal spelers
Ses
Vorige opvoerings
Geen
Pryse toegeken
Geen
Naam van kopiereghouer
Hans Pienaar
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Hans Pienaar

