Outopsie

  • 0

Die trots geskofte bison
sak deur sy voeë en nate
en kenners kry die karkas
wat wriemel van sitate:

Was binnevrot en rafels vlees
in blyer tye dier gewees?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top