Naam van skrywer
Nico Luwes
Naam van teks
Limericke sonder brieke
Subgenre
Jeugteater woordprogram met musiek en beweging
Kort opsomming
’n Komiese voordragkonsert oor die geskiedenes van ons land met Maestro as sirkusmeester en spelers wat ’n aksiebelaaide konsert in die vorm van limericke deur Philip de Vos en Nico Luwes onderneem om uit te vind hoekom ons is soos ons is - nie lekker nie! Geskik vir jeugteater wat ’n lekker jol wil hê met word sang en dans.
Aantal spelers
Ongeveer 12 tot 20
Vorige opvoerings
Wynand Moutonteater UV Kampus 1995
Pryse toegeken
Geen
Naam van kopiereghouer
Nico Luwes
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Nico Luwes 0823742485 of Dept Drama, UV Posbus 339, Bloemfontein

