Elders gesien

Met die nodige toestemming van die skrywers, verskyn hier sosiale media-inskrywings wat die LitNet-redaksie se aandag getrek het.

Seen on Facebook: The second wave

Jo Els Elders gesien 2020-11-05

"The fight is who is getting a R350 relief grant, and who is not. And that is sad to see – desperate people standing, sitting outside the post offices. For hours – days."

Elders gesien: COVID-19 – hou mekaar veilig

Ivor Price Elders gesien 2020-10-20

"Ja, mens moenie in vrees lewe nie, maar ons moet ook nie dwaas en dom wees wanneer dit kom by maatreëls teen COVID-19 nie." 

Elders gesien: "Só ’n begrafnis wens ek vir elke boer in hierdie land"

Naòmi Morgan Elders gesien 2020-10-12

"Dit was doodstil en oneindig vreedsaam in die kerkhof, en daar was groot dankbaarheid vir sy lewe by almal om die graf, want hierdie boer het nie gewelddadig gesterf nie."

Elders gesien: Oproep vir bydraes tot Eugène N Marais-bundel

Jeanette Ferreira Elders gesien 2020-10-12

Die gevierde skrywer, Eugène N Marais, se sterfdatum 85 jaar gelede word op 29 Maart 2021 gevier. Minimal Press beplan ’n bundel ter herdenking van hierdie geleentheid. Bydraes wat die volle spektrum van Afrikaans verteenwoordig, sal verwelkom word.

Elders gesien: Die ATKV groet Danny Titus

Susan Smith Elders gesien 2020-09-21

"Ons gaan jou mis dr Titus, en groet jou met groot respek en groot dankbaarheid vir die verskil wat jy gemaak het en die lewens wat jy geraak het."

Elders gesien: Elke boksie getick vir COVID-19

Trisa Hugo Elders gesien 2020-09-21

"Nou eers hoor ek van hoeveel mense in my dorp dit het / gehad het. Mense praat nie. Hoekom nie? Ek weet waarom ek my nie laat toets het nie, ons isoleer bloot en bly binne."

Elders gesien: Afwesigheid van realiteit op televisie

Mercy Kannemeyer Elders gesien 2020-09-18

"Ek het in alle eerlikheid genoeg gehad van Afrikaanse stories waar bruin en swart mense slegs as die huishulp of skoonmakers feature. In 2020? Mis my met hierie afwesigheid van realiteit." 

Elders gesien: Hoekom duld ons dit?

Wannie Carstens Elders gesien 2020-09-15

"Daar is duisende mense wie se voertuie se lisensies hernu moet word omdat die agterstand so opgebou het, maar die munisipaliteit oordeel dat dit nie ’n krisis is nie." 

Seen elsewhere: "The upside of lockdown"

Sonia Cabano Elders gesien 2020-09-14

"Well, the upside of a long and very traumatic period of lockdown, extreme isolation and separation for all of us is that my children have both finally returned home, have learned to cook and clean properly after themselves, and have not only learned to shop sensibly for good, proper ingredients, but know what to do with them."

Elders gesien: Die hardste winter

Leoni Smit Elders gesien 2020-09-08

"En ek wonder die weirdste dinge ... Weet sy dat sy leef of is sy net op automatic? Kry jy meer dystopian? Die strate raak dammende, dawerende polaroids ..."

Elders gesien: Inname

Clinton V du Plessis Elders gesien 2020-09-08

"alles 
wat, heilig ommuurd, tot besit vir beperkte gebruik verklaar is 
wat goedgelowig omvattend gedek is deur versekering 
alles sal onteer word." 

Elders gesien: COVID-19 – Ons is nog nie oor die hond se stert nie

Elsabé Brits Elders gesien 2020-09-04

"Hoe lank ons in die huis gaan bly? Wel, ons sterftesyfer is nog gans te hoog. Baie hoog."

Seen elsewhere: "You will be missed, Lynette Marais"

Wim Vorster Elders gesien 2020-09-01

"Her door was always open to everyone. Her smile and her warmth always readily available."

Elders gesien: Dirk Mudge (1928–2020)

Nicol Stassen Elders gesien 2020-08-27

"Dirk Mudge (1928–2020), een van die mees merkwaardige mense wat ek in my lewe ontmoet het, is vanoggend (26/08/2020) op 92-jarige ouderdom oorlede."

Elders gesien: "Ek verlang na lockdown"

Johannes Bertus de Villiers Elders gesien 2020-08-20

"Wat is post-lockdown skuldgevoel? Dis die deel van jou wat skuldig voel omdat jy meteens besef jy gaan na lockdown verlang."

Elders gesien: Om renosters te bewaar

Kabous Meiring Elders gesien 2020-08-17

"Om renoster-fatigue te hê is heeltemal verstaanbaar, die bumper stickers rondom die kwessie was sekerlik een te veel, maar helaas die stropery duur tog voort."

Elders gesien: "Kennis is ’n skat"

Carina Stander Elders gesien 2020-08-03

"'Kennis is soos ’n tas wat ek altyd met my saamdra, ’n skat,' het die wyse en wakker 96-jarige Giuseppe Paternò die week gesê toe hy sy graad in Geskiedenis en Filosofie (top honours!) aan die Universiteit van Palermo in Italië ontvang."

Seen on Facebook: The South African wine industry is in dire straits

Lindie Koorts Elders gesien 2020-07-20

"Many wineries face closure, and many farm workers face unemployment, with little to no socio-economic safety net. So, I want to add my voice to those of many of my fellow South Africans, and I want to ask you to please buy South African wines."

Seen on Facebook: Rest in peace, Moonyeenn Lee

Moonyeenn Lee Associates MLA SA Elders gesien 2020-07-20

"She cared deeply for actors and was a fearless defender of their rights. Work was central to her life. Her actors were her family. The directors and producers she worked with were all her friends." 

Seen on Facebook: Talk to the people in one of our languages

Mantoa Motinyane Elders gesien 2020-07-15

"People are wondering why the majority of people are not obeying the new regulations. Up to now there has been absolutely no effort to deliver these 'Fellow South Africans' speeches in local languages ..."

Top