Elders gesien
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
2021-11-08"Dit is eers mos bietjiedag van my se tyd wat vrouens sonder hoedens kon gaan na die kerk of die hof. Die sinode het gebesluit. Maar steeds moes Flippie Retief en sy vrou wat so boeke geskrywe het, met hul streep dogters agterna, hul plek inneem in die kerk met hul mooie hoedens Sondae. Een groter assie anner."
Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …
2021-11-04"Dalene Matthee ... Sy’t van die Swartland gekom. Weskus se koers en had ’n effense bry. Lekker mens … swart krulkop, fyn sproete oor die neus, g’n make-up en plain down to earth. G’n aansit. Finish en klaar …"
Elders gesien: Die klankbaan van ’n krieketbal op ’n krieketkolf
2021-10-14"Alles beelde wat plaasvind in die ses reëls van elke strofe: die ses balle in elke boulbeurt, in die klankbaan van ’n krieketbal op ’n krieketkolf."
Elders gesien: Die illusie van normaliteit
2021-10-02"die doringboom bonsai in die voorportaal,
dié republiek is ’n lugborrel,
’n ballon wat wag dat die werklikheid,
soos ’n naald,
kom prik."
Elders gesien: Michiel Botha – in memoriam
2021-09-28"Michiel, die gat is so geweldig groot en onmoontlik om te vul. Ons gaan jou verskriklik mis."
Elders gesien: Michiel Botha het hom hart en siel aan ’n boekontwerp oorgegee
2021-09-27"Deur die gestalte wat hierdie man aan boeke gegee het, het hy ’n bydrae tot die boekbedryf in Suid-Afrika gemaak wat nie bereken kan word nie."
Elders gesien: Jaap Steyn is begrawe
2021-09-16"Dit was ’n mooi, hartseer dag in die provinsie waar jou lewe begin en geëindig het, Jaap."
Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?
2021-09-15"It was cold outside the laager. The appeal of group identity and the fear of being ostracised are powerful drivers."
Elders gesien: John Shelby Spong is oorlede
2021-09-14"Hy was ’n leidende en geliefde stem in die progressief-liberale Christendom, maar ook gevrees en gehaat in fundamentalistiese groeperinge."
Lesse as teaterresensent van Pieter Fourie geleer
2021-09-13"Die ontslape dramaturg Pieter Fourie het my een van die beste lesse van my loopbaan as teaterresensent geleer."
Elders gesien: Poolshoogte
2021-09-12"Hy’t sy kanse gevat
op resiesperde en jokkies
geskryf, bly skryf"
Elders gesien: Mymeringe van ’n pendelaar (vervolg)
2021-09-03Seen elsewhere: On the current Afghan crisis, South Africa and slow violence
2021-08-30"[Rob Nixon’s Slow violence] has made me think again about my home country, South Africa, and the sad knowledge that the end of a war or of a repressive era is actually not the end of it, not at all, but the exact point where the slow dying starts, from where the slow violence works its relentless way through the physical and mental fibres of the people of the country, and of the land itself."
Elders gesien: Grens
2021-08-27"Vir die wat ook grens toe was. Die sewentigs. Die gevaar kom – oor die Kunene en Oranje, tot in ons pragtige land. Upington en Port Nolloth gaan eerste val. Maar pasop vir die Boer en sy roer. Hy moer my broer!! Was dit egter die moeite werd?"
Seen elsewhere: Jill Wylie – a tribute to my late mother
2021-08-25"Jill really was a fine writer, lucid and economical, capable of turning you from gentle laughter to tears of tragedy in a few sentences."
Die lys van seëninge is lank, tog ...
2021-08-16"Tog bedruk die volgende dinge die hel uit my uit: Die verval en korrupsie in Suid-Afrika. Die veld wat antiwetenskaplike bog oor die pandemie aan ’t wen is ..."
Elders gesien: Hoe moet mens aanhou hoop as jy in ’n spookdorp werk?
2021-08-09"Soos ’n moeë verpleegsuster hierdie week vir my sê: 'As daar in daardie jare sosiale media was, het ons sekerlik nou nog pokke gehad.'"
Vincent Willem van Gogh is dood, lank lewe die groen
2021-07-29"Salute Vincent! Sy waagmoed met groen is verstommend."
Van Gogh se oor en kaal gaste
2021-07-29"Hoe ons van halwe oor tot by strip club beweeg, nog voor die pavlova by die tafel arriveer, weet ek nie."
Elders gesien: Internasionale carbonara-oorlog – en ’n lekker resep
2021-07-16"Meng nou die eier en pecorino by, strooi jou vars peper bo-oor, en bedien. Dis manjifiek, en sal geen Italianer ontstel nie."
