Elders gesien
Seen elsewhere: It shows what can happen when an institution is uncaptured
2022-07-07"A colleague appointed to clean up a service department paid for this with his life. Those who survive take physical and psychological body blows, are vilified, slandered, and accused of the very corruption that they are rooting out."
Seen elsewhere: A new module for Life Orientation
2022-07-02"Thanks to Eskom a new module for Life Orientation in schools need to be added. It can be combined with advanced Applied and Pure Math, Geography and Magic. The kids will need therapy afterwards."
Elders gesien: Koöperasie en springbokke
2022-07-02"Daar’s nóg ’n rugby player wat hom ’n mooi nooi kom pluk het in Graaffernet se plaastuine, dink ek mos nou. So by so, dis nou net wat ek van weet nè? There’s probably others ok, but dis nou net van my time gewees."
Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans
2022-06-06"Verbijsterend. Schandalig. Wanneer een cultuurgemeenschap onverschillig omspringt met het literair verleden, branden met het overlijden van de schrijver bibliotheken af."
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
2022-05-30"Saam met sy broer het Abraham Viljoen ’n burgeroorlog voorkom. Gaan vra maar vir Nelson Mandela en Mac Maharaj en Albie Sachs. Gaan vra vir die bure en die werkers van die wêreld waar hy vandaan kom."
Elders gesien: ’n Gedig vir Hemelvaartdag
2022-05-26"Sou ek glo die Heer het opgestaan,
as ek sien Hy ry hier op die grond
tussen ons in minibussies rond?"
Elders gesien: Groot skrik teen Tafelberg
2022-05-25"Ek het nooit daar vuur gemaak nie en teen skemer altyd seker gemaak ek is alleen daar en het dan op die kant tussen die bosse gaan lê, sodat ek nie verras kan word nie."
Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg
2022-05-19"Dat daar ’n tyd van uitsluiting van benadeelde Afrikaanssprekendes in die geskiedenis van die ATM was, is ’n gegewe. Daai hekkie is egter lankal oorgesteek en is die monument vandag ’n baken van inklusiwiteit."
Elders gezien: Eredoctoraat voor Adriaan van Dis
2022-05-14"Op woensdag 11 mei ontving Adriaan van Dis in Nijmegen een eredoctoraat. Het was een luisterrijke bijeenkomst, onderhoudend, vrolijk en inspirerend."
Elders gesien: Minister se stilte oor taal sluit uit
2022-05-13"Wigte word tussen bevolkingsgroepe ingedryf eerder as dat wedersydse begrip en samehorigheid bevorder word. Daarby ís dit baie moontlik om meer inklusief en gereg met taal om te gaan."
Elders gesien: Afrikaans as inheemse taal erken
2022-05-12"Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San- en Khoitale as inheemse tale erken moet word. Die rol van DAK Netwerk in hierdie stryd kan nie as gering gesien en onderskat word nie."
Elders gesien: R1450 per maand vir een kamer in ’n hophuis
2022-05-08"Die lewe is nie maklik nie. Hulle word gereeld beroof en die polisie is nie behulpsaam nie."
Elders gesien: Fred Mouton
2022-05-05"Die tekentegniek in sy spotprente was altyd fantasties, maar inhoudelik was hulle vir my die beste wanneer hy kon wegbeweeg van politiek en byvoorbeeld net die chaos kon teken van kinders wat in die wintervakansie by die huis amok maak."
Elders gesien: Naglandings
2022-04-19"Ek onthou die landing in Kaapstad met soveel vreugde. Die digte mis, die sagte lug, die reuk van die see. My pa sou dan ’n motor huur vir die hele vakansie, ek onthou spesifiek ’n Toyota Corolla-sedan, beige."
Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot
2022-04-19"Liefdesverhale. Skynbaar lees net twee uit elke 100 manlike lesers liefdesverhale, aldus LAPA Uitgewers se statistiek. Ek kan dit nie glo nie, maar nou ja: Ek is een van daardie twee in ’n honderd."
Elders gesien: Afrikaans is nie ’n weggooitaal nie
2022-04-18DAK Netwerk het opgeruk na die kantoor van die minister van hoër onderwys en opleiding, dr Blade Nzimande.
Elders gesien: ’n Beeld van sosiaal-religieuse verskuiwings van die afgelope jare
2022-04-17"Jesus se betekenis vir die jeug. (Hulle 'unfriend' Hom as hy nie aan hul verwagtinge voldoen nie.) En: Sommige fundamentalistiese Christene se omhelsing van samesweringsteorieë en moderne 'profesieë'. En: Die kerke en LGTBTQ+."
Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie
2022-04-01"Pa was kwaad. Nie vir ma nie. Vir die wêreld, vir die Heelal, en elke liewe stukkie snobisme wat ’n onderrok en haakskoene gedra het."
Middelstraat in die “Gem of the Karoo”
2022-04-01"Stoetdiere was uitgestal, vendusie gehou, Gem Implements se plaasgereedskap en John Deere tractors (net soms Massey Ferguson) was uitgestal, alle soorte gebak het gekompeteer, paintings, flower arrangements, oe ai, en nog perde ôk, ál om die sirkel omring deur pawiljoene – gallop, trippel, canter en snaakse woorde nog. En mens kon spookasem koop!"
Elders gesien: Die gloeilampe is geblaas
2022-02-17"Meneer, die gloeilampe is geblaas en die poskantoor het nie geld om dit te vervang nie. Ons kla al twee weke."
