Elders gesien
Elders gesien: "Gaan kyk wat sê Kannemeyer"
2020-04-01"Die laaste dag van Maart is John C Kannemeyer se verjaardagdatum. Hy was ’n literêre kritikus, historiograaf, skrywer, biograaf, gedugte gespreksgenoot, ’n dikwels moeilike mens om mee oor die weg te kom, maar ’n akademikus waarsonder ’n mens jou die Afrikaanse literêre (slag-)veld nie kan indink nie."
Seen on Facebook: "They aren’t panic buying"
2020-03-31"If you’re calling these people 'stupid' and 'selfish' then you’re speaking from a place of privilege, because they only got paid today so there wasn’t money to buy the things they’ll need for the lockdown beforehand."
Seen on Facebook: "It’s like an apocalyptic movie"
2020-03-27"Vehicle after vehicle. Some passengers have masks on. Most just stare in front of them. It’s like an apocalyptic movie."
Seen on Facebook: "Love man, give more of that"
2020-03-26"Please, Facebook Preachers, give it a rest. Let us mourn our daily lives and remember that we contain multitudes. We CAN miss being active outdoors AND care about those less fortunate."
Seen on Facebook: Obelix whacking a Roman soldier
2020-03-25"One of the great sights in world literature. Obelix whacking a Roman soldier. Note the deft, nonchalant ease of the hit, the brisk follow-through of the right hand while the left is at ease, perching on the massive boar-filled girth."
Seen on Facebook: Be kind to your mind
2020-03-23"Reach out and connect. Share your fears if you are worried. Search support if you need it. Be there if others need you. Make up for past mistakes. Say thanks."
Elders gesien: COVID-19 – die 100- en 1 000-kerf
2020-03-19"Ek sien die aantal bevestigde gevalle van COVID-19 in Suid-Afrika is nou oor ’n honderd, nadat dit vier dae gelede nog op 39 gestaan het. Hoe lank het dit in ander lande geneem vandat die aantal gevalle die 100-kerf gebreek het totdat dit die 1 000-kerf gebreek het?"
Elders gesien: Nuwe Testament, gedruk in 1647!
2020-03-18"My hande bewe toe ek dié ou boekie oopmaak: ’n Nuwe Testament, gedruk in 1647! Die boek is gedruk nog voordat Jan van Riebeeck Kaap toe gekom het, presies 373 jaar gelede!"
Elders gesien: Koronavirus en higiëne
2020-03-16"Ek dink almal, wat dit kan bekostig, moet probeer om vir ten minste een mens wat dit nie kan bekostig nie, ’n bottel of twee vitamienaanvullings en seep te skenk."
Elders gesien: Koronavirus hou "ernstige finansiële implikasies vir kunstenaars"
2020-03-16"Ek wil vra dat julle asseblief sal voortgaan om almal wat vryskutwerk doen, te ondersteun."
Seen on Facebook: Coronavirus and the media
2020-03-12"Me thinks, nothing displays the influence of big-pharma on Corporate Media, fake news on Social Media, and sensationalism on Printed Media more than the whole debate on the coronavirus ― I mean, look at your news feed."
Seen on Facebook: Coronavirus precautions
2020-03-05"Here is what I have done and the precautions that I take and will take."
Elders gesien: Ons is nie almal so nie?
2020-02-19"By hierdie jaar se Toyota US Woordfees is daar ’n hele paar aanbiedings deur gevestigde, bekroonde bruin skrywers, sowel as van opwindende opkomende én nuwe stemme. Kom wys vir hulle ons wíl weet van mekaar se stories?"
Elders gesien: "’n Klein handleiding vir die geliefde"
2020-01-14"daar was seisoene vol somers
hoofstukke soos uit Hooglied
hoe besete het ons gelewe,
hoe verruklik die bestaan, só saam"
Elders gesien: "my man was in die army"
2020-01-08"en toe als eindelik verby is toe kom hulle terug na ons ewige gebergtes
waar die kranse antwoord gee
en toe antwoord niemand op hulle roepstem nie..."
Elders gesien: 'n Griefskrif deur Nini Bennett
2019-11-21"Ek moes dit net van my hart afkry. Ek het 'n lys van die 15 stereotipes, wat my grensloos irriteer, saamgestel."
Elders gesien: nog 'n reaksie van Wannie Carstens oor die US Taalbeleid
2019-10-18"Die geskiedenisboeke gaan diegene wat hierdie uitspraak gemaak het of daartoe gelei het, eendag oordeel en dit gaan beslis nie in ʼn positiewe lig wees nie."
Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing
2019-10-13Wannie Carstens se Facebook-mening oor die Konstitusionele Hof-uitspraak en Universiteit Stellenbosch se taalbeleid.
Seen on Facebook: Robert Mugabe
2019-09-08Seen on Facebook. "Zimbabweans wrestling with the many conflicting feelings ..."
Elders gesien: #AmINext en Afrikaanse liedjies
2019-09-06Die gerekende joernalis, Ivor Price, het op 5 September 2019 in die gees van die #AmINext-protes die volgende oor die objektifisering van vroue in Afrikaanse liedjies op Twitter gesê:
