Elders gesien
My third amateur boxing match
2019-04-01"What a profound thought: that I should enjoy boxing – and life. It really was a lightbulb moment for me."
die taal (vir ampie coetzee, na ingrid jonker se "die kind")
2019-02-28"die taal is nog nie dood nie
die taal draai sy gekneusde gesig na sy moeder ..."
Britse politikus meen mense is na die konsentrasiekampe gestuur vir "eie beskerming"
2019-02-19"Die konsentrasiekampe is niks anders as een van die grootste skandvlekke in die geskiedenis van die Britse Ryk. Niks daarin kan verfraai word nie. Net soos rassisme."
Engels in het hoger onderwijs aanpakken?
2019-02-14"Minder Engels in de wetenschap? Zorg dat publiceren in het Nederlands weer aan prestige wint."
In hierdie huis
2019-02-11"Die man wat die Koran in Afrikaans vertaal het (gepubliseer in 1961) het sy jeugjare in hierdie huis in Simonstad deurgebring."
Maandae was annerdag was, en Dinsdae strykdag
2019-01-28"En toe hardloop die nostalgie met my teen honderd myl per uur terug na my kleintyd en ma se Dinsdae-stryk-ritueel. Sy het eers elke stukkie wasgoed natgespat, opgerol en soos worsrolletjies styf langs mekaar in die groot sinkbad gepak."
Landskapstonele: ’n fotoblad
2019-01-24Op Facebook gesien – ’n keur uit Johan Kotze se "Long landscapes"-albums.
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse – en ook Smit Motors
2019-01-23"Goed, so die kat is uit die sak. In Mei publiseer ek my tweede roman, Smit Motors."
’n Stap – en alleen by Dalebrook se getypoel
2019-01-22"’n Salige dag, mede danksy hierdie passasie in Age of Iron wat my altyd so ontroer."
’n Vakansie tydens my kinderjare
2019-01-21"Vandag het ek na vele jare weer Joe Dolan se song 'Hush Hush Maria' raakgeluister, en dit het my teruggevoer na 'n vakansie in Ai-Ais tydens my kinderjare."
Vir 'n oomblik opgekyk en gedink ek sien 'n meteoorreën
2019-01-21"Toe was dit net die volmaan se lig wat vir splitsekondes op 'n slag bons van die bure se palmboom ..."
Wie hou nie van klein lughawetjies nie?
2019-01-21"Ek was gek na die ou lughawens van Durban en Bloemfontein, en die pragtige grasdak-lughawe by Nelspruit."
