Elders gesien: Koronavirus en higiëne

  • 0

Foto: Pixabay.com

Die skrywer, Antoinette Venter skryf op Facebook:

Oukei, ek weet almal is moeg vir die Corona-krisis, maar ek wil tog iets sê.

Ek dink almal, wat dit kan bekostig, moet probeer om vir ten minste een mens wat dit nie kan bekostig nie, ’n bottel of twee vitamienaanvullings en seep te skenk.

Dis ten bate van jouself ook. Hoe meer mense gesond kan bly, hoe skraler is die kans dat jy dit kan kry.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top