Pasgelaai
vandag
2007-06-20 vandag is dit vir hom duidelik: herfs het gekom om te bly vere lê verdor onder die bome die asem wat tik in die blare oorval hom hy slaan sy kloue sluimerend in die wortels. vandag dryf hy soos ‘n valk gesig na ...
dit is so eenvoudig
2007-06-20 vir Erica dit is so eenvoudig daar was ’n donker ram op die einder daar was ’n veer gegooi in ’n bedelaar se hoed en ’n lang sigaret en die tyd sal leer daar was lughawens en die een oog wat gedurig ...
Sunday Times Alan Paton Award 2007: Ivan Vladslavić for Portrait with Keys
2007-06-20Written over eight years, Ivan Vladislavić’s Portrait with Keys - Joburg & What What is a sequence of 138 passages depicting a shifting Johannesburg.
Sabbat op ’n snelweg
2007-06-14 Sondag, Sabbat, God se dag, Opgee-dag, Doodgaan-dag. ’n Oorgee-sprong Gebreek op ’n teerpad In die skadu van ’n brug Geblomde kerkrok skeefgetrek Kind-vashou-arms uitgestrek Bleek enkels, weerloos Skoene half ...
Verlate mynskag
2007-06-14 Magtige wiele wat nooit gestaan het se wenteling het gestaak. Die dreunende lewe van 'n groot gedierte is stadig stilgemaak. Net die kransduiwe nou wat in die toring broei Net die aandwind wat deur die staalwerk loei. 'n Reuse-probeerslag van ...
Die ware prys van goud
2007-06-14 Verminkte liggaam, rooi kombers op 'n grysgeverfde myndraagbaar. Dit is die ware prys van goud. Geen dollar sal dit t'rug kan koop. Dit is die ware wisselkoers wat niemand ooit erken. Boontoe in die skaghysbak is sy makkers stil en stroef. Hul ...
Wanneer?
2007-06-14 “Jy moet altyd met ’n erection skryf. Al is jy ’n vrou.” Vanaand voel ek die sinne sneuwel in my lyf. Gatvol geherkou aan ingeslukte stemme, bedrieglik geblikte bekendes, bedaard gebalsemde bokkapaters wat in ...
Rimpels
2007-06-14 Living is a form of not being sure, not knowing what next or how … [we] never entirely know. We guess. We may be wrong, but we take leap after leap in the dark. – Agnes de Mille Ek weet vandag nog minder as toe. Daar’s ...
Saal 7
2007-06-14 Hier is dit nooit warm nie. Hier is dit nooit koud nie. Hier waar die aircon se wit gedruis voetstappe benoud insluk en lank na middernag eers weer uitspoeg en wys. Hier waar ons wag op die rand van wees en was. Besoekers ruik na die ...
LitNet Akademies: Mei 2006 – Vol 3
2007-06-14 LitNet Akademies: Mei 2006 Vol 3 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Die hipnose van die digkuns: TT Cloete-gedenklesing 2005 ...
Die hipnose van die digkuns: TT Cloete-gedenklesing
2005
2007-06-14
TT Cloete se versamelbundel Die baie ryk ure bevat ’n afdruk op die voorblad van die beroemde verlugte getyeboek-kalender van die hertog Jan van Berry, wat geleef het van 1340 tot 1416, Les très riches heures du duc de Berry, met ...
'n Lyntekening, ja, maar is hy straight?
2005
2007-06-14
Dit is dalk bloot toevallig, maar van die bekendste lyntekeninge van die twintigste eeu is van gay kunstenaars wat heel dikwels die manlike naakt geteken het, soos Cocteau, Andy Warhol en David Hockney. Hierby kan gevoeg word die graffiti- ...
Uit in die kuberruim: Enkele waardetoevoegings en uitdagings ten opsigte van Gay@LitNet binne Suid-Afrikaanse konteks
2007-06-14 This article investigates the nature, role and contribution of Gay@LitNet as an electronic alternative for the publication of gay literature in South Africa. Attention will be given to the manner in which Gay@LitNet acts as a public forum for nurturing gay ...
Marjorie Wallace
2005
2007-06-13
Die kunstenaar Marjorie Wallace, eggenote van die Sestiger Jan Rabie, is Sondag 26 Junie 2005 in Onrus oorlede. Kort nadat 'n retrospektiewe uitstalling in 2003 in die US Sasol Kunsmuseum aangebied is wat haar Suid-Afrikaanse werk oor 'n periode van ...
Letterkundige polemiek: woord en wederwoord?
2006
2007-06-13
Die wandelgange druis. "Het jy gehoor?" "Nee, regtig?" In 'n post-postmoderne era vra 'n mens jou af: 'n klag van plagiaat oor dokumente in die publieke domein? 'n Klag van plagiaat oor 'n Ted Hughes-aanhaling uit Country of my skull, 'n ...
Van armblankes tot voorheen bevoordeeldes
2005
2007-06-13
'n Volk red homself? Drie of vier jaar gelede, toe swart ekonomiese bemagtiging net begin momentum kry, het ek aan dr Anton Rupert gevra of hy kan dink aan enige Afrikaanse maatskappy of Afrikaanse ondernemers wat deur 'n Engelse maatskappy ...
Mense en grense
2005
2007-06-13
Verraaiers en profete: Afrikanerdissidente intussen Gerrit Brand se uitnodiging aan my om deel te neem aan dié gesprek eindig so: Hoe voel dit om 'n dissident te wees? Wat dryf 'n mens daartoe? En is dit die moeite werd? Hoe dink die ...
Wanneer die tyd uit lit is: Aktivisme of apatie?
2005
2007-06-13
Hoe weet mens die tyd is uit lit[1], ont-wrig? Wanneer, ten spyte van mooi beloftes, die gaping tussen ryk en arm lande (asook ryk en arm mense in dieselfde land) al hoe groter word. Wanneer die voortbestaan van al hoe meer van die lewende ...
Waar is die nuwe generasie swart Afrikaanse skrywers?
2005
2007-06-13
You can only be a proper grown-up publishing house in this country if you publish the very best of home-grown fiction. – Nicholas Pearson, Britse uitgewer van Vikram Seth se A Suitable Boy en Jonathan Franzen se The Corrections[1] Fred ...
