Pasgelaai
Die Groot Small – oor die lewe en werk van Adam Small
2007-06-13 Baie dankie aan prof Van Zyl en die Woordfees vir die uitnodiging om deel van hierdie program te wees. Ek wil begin deur enkele biografiese besonderhede te noem, waarna ek chronologies na Small se werk sal kyk en ‘n paar temas en vormlike ...
Die lyf as landskap
2005
2007-06-13
Aan die nagedagtenis van Sheila Cussons, wat geen onderskeid getref het tussen sensualiteit en mistiek nie. Die naaktfiguur in die kunste - of wat ons vandag met terugskouende wysheid kunste noem - is so oud soos die mensheid self, en kom voor ...
CJ Langenhoven as kunstenaar
2005
2007-06-13
Langenhoven het gesê: Onsterflikheid kan maar na die dood kom. Onthou dit, o kunstenaar, en wees getroos. [1] In sy volgende spreuk volg hy dit op met: Daar is geen kuns by sukkel nie en geen sukkel by kuns nie. [2] Elders het hy ...
Versoening in die ban van geskiedskrywing as ''memory politics''?
2006
2007-06-13
’n Paar inleidende opmerkings Onlangs het ’n woordewisseling op SêNet ontstaan oor die gebruik van bepaalde gelaaide woorde soos joiners, hensoppers en etniesesuiwering in die taaldebat. Kort voor lank is ander persone daarvan ...
LitNet Akademies: Mei 2005 – Vol 2
LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie
2007-06-13
LitNet Akademies: Mei 2005 Vol 2 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Was daar 'n Tagtigerbeweging? 2005 Elize Botha — ...
Was daar 'n Tagtigerbeweging?
2005
2007-06-13
My optrede vanaand het 'n preambel nodig. Van groot belang is dit om daarop te wys dat dit nie die bedoeling was dat ek vanaand alleen hier voor u staan nie. My wens was dat Piet Roodt, my eertydse kollega in die Departement Afrikaans van die ...
Afrikaans: 'n Koalisie van gewilliges is nodig
2004
2007-06-13
Voorsitter, dames en here, namens die Universiteit, welkom op Stellenbosch. Dankie en geluk aan NTLA met die idee van 'n nasionale taalberaad. Van die universiteit af: ons stem saam dat 'n nasionale strategie vir Afrikaans 'n goeie ...
Verwyderd die uwe, Henry James
2004
2007-06-13
Colm Tóibín is 'n eietydse Ierse skrywer wat in Ierland woon en werk. Sy status as romanskrywer en essayis groei met elke nuwe publikasie, sy seksoriëntasie ten spyt, want die gehalte van sy werk is so onomstootlik dat dit alle ...
Karnaval van die diere: die skrywende waterkewer eerder as die jollie bobbejaan
2005
2007-06-13
Anton van Niekerk het in sy stuk (eers op LitNet en toe in Rapport, 6 Februarie) deeglik gereageer op Johann Rossouw se resensie van Agaat. Dit is altyd goed as daar 'n debat oor enige literêre teks ontstaan. Agaat is boonop 'n roman wat baie ...
Taal, landskap en identiteit
2003
2007-06-13
Die kwessie rondom taal is besig om dié aangaande ras te vervang as die belangrikste enkele strydpunt in Suid-Afrika. Selfs gedurende die grondwetlike onderhandelinge tussen die Nasionale Party en die ANC tydens die aanloop tot die ...
Die subteks van 'n ysberg
2004
2007-06-13
Die onvoltooide kunswerk, of dit nou 'n musiekkomposisie, 'n skildery of 'n literêre werk is, hou 'n groot bekoring vir die navorser sowel as die leek in, maar ook verleiding. Gestel ék kon dié werk end-uit voer, is die vraag wat kreatief- ...
Amerikaanse sielkunde en die liberale ideaal
2003
2007-06-13
Akademiese publikasies soos die artikel “Political Conservatism as Motivated Social Cognition” deur die Amerikaanse sielkundiges John Jost, Jack Glaser, Arie Kruglanski en Frank Sulloway (2003) trek nie gewoonlik veel aandag by die ...
Kennis van sensuur
2004
2007-06-13
Met die jongste heruitgawe van Kennis van die Aand in Human & Rousseau se Klassiek-reeks kan ek dit eintlik nie verhelp om terug te dink aan die gedoe rondom die verbod op die boek net mooi dertig jaar gelede nie. Vandag is dit moeilik, selfs vir ...
Dryfhout: die ontstaansgeskiedenis
2004
2007-06-13
In sellofaan verseël DJ Opperman het gesê hy praat nie oor brood in die oond nie. Dis 'n wyse beleid wat gerus deur ander skrywers gevolg kan word, want die muse is 'n kribbige ou dame wat geheimhouding van haar kliënte eis, en by ...
Fynbos Fairies launches at the CTBF and you're invited. See what Antjie Krog has to say about this delightful book of children's verse
2007-06-13 Antjie Krog has once again brought us a delightful new children’s book, a book readers of all ages are bound to fall in love with. Have you ever wondered about the secrets of Fynbos? Well Antjie Krog uses verse along with Fiona Moodie’s ...
Erotiese verhulling as invalshoek vir outobiografiese prosa
2004
2007-06-13
Daar word beweer dat daar 'n storieboek in elkeen van ons steek. Op 'n dag, die dag toe jy jou verstand kry, trek jy 'n laai oop en daar is jou storie in al sy gedaantes en skakerings, aanwesig in 'n veelheid van fasette in tientalle vakkies en ...
Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het
2004
2007-06-13
Nou onlangs met 'n besoek aan Namibië staan ek weer langs die gruispad net buitekant Tsumeb waar ek in 1974, dertig jaar gelede, staan en kyk het na die lang konvooie vlugtelinge wat uit Suid-Angola oor die grens die destydse Suidwes-Afrika ...
'n Skedonk van misterie
2005
2007-06-13
Tot verhaal kom Uitgewers: Human & Rousseau (Pty) Ltd ISBN: 0798143533 Publikasie datum: 2003 Bladsye: 128 Formaat: Sagteband Suspended between the choice of pure history and pure fiction, the contemporary writer ...
'n Koppige relaas
2004
2007-06-13
’n Skrywer is nie altyd bewus van die rigting(s) in sy eie werk nie, het Van Wyk Louw gesê, en dis ’n goeie ding, wil ek hieraan toevoeg, want ’n alte bewuste “program” kan die vrye vloei van kreatiwiteit belemmer ...
LitNet Akademies: Mei 2004 – Vol 1
LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie
2007-06-13
LitNet Akademies: Mei 2004 Vol 1 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld 2000 Johan Degenaar ...
