Pasgelaai

Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter

Haydee Morgan-Hollander, Haydee Morgan-Hollander 2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 27.03.08

Etienne van Heerden, Etienne van Heerden 2008-03-27 André P Brink se Ander lewens (Human & Rousseau)

Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

Hennie Aucamp 2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...

Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

Joan Hambidge 2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...

Jou woorde eet

Reinet Nagtegaal 2008-03-27 Praatjie gelewer by die Woordfees 2008: Filosofiekafee (ondersteun deur De Kat) Skrywers word maklik bestempel as storiespinnners. Asof verbeelding ons enigste werktuig is (en dan moet 'n mens daai woord verbeelding tussen aanhalingstekens sit om ...

Koos Prinsloo Miniseminaar

2008-03-27 Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet 'n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.

'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling

Joan Hambidge, IL de Villiers Skrywersonderhoude 2008-03-26

Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?

Van pop tot polemiek: Steve Hofmeyr se Jêmbekseep

Annie Klopper 2008-03-19 Jêmbekseep is nie die eerste publikasie deur Steve Hofmeyr nie. Meer as ’n dekade gelede (in 1997) het sy digbundel, Valkuns, verskyn.

Hemelse hel of Helse hemel?

2008-03-17 Loftus Marais se resensie oor Martinus De Beer se debuutroman Hemelhel kan maklik as onoortuigend beskryf word. Hoewel ek saamstem met Marais se uitlating dat resensies dikwels ingeprek en gebrekkig is, is sy sg “eksperiment” nie juis ...

Vergelyking van Johan Anker se resensies

2008-03-17 Met die lees van die drie resensies van Johan Anker - "Die Blou van ons Hemel: Al die elemente van ? spanningsroman, maar…", "Chinchilla: aangrypende roman oor trauma" en "Dié Jakkals laat jou vinnig ...

Polaroid-resensie het my geboei

2008-03-17 Nadat ek al die Biebouw-resensies deurgelees het, was daar egter een wat my geboei gehou het. Dis die resensie van Tom Dreyer se kortverhaalbundel, Polaroid, deur Louise Viljoen. Die opskrif is treffend, wat die nuuskierigheid in die leser sal opwek ...

Ander hoofde, ander sinne:oor dagboeke; veral twee

Hennie Aucamp Menings 2008-03-17 Die gay skrywer het ’n belangrike bydrae tot die dagboekliteratuur van die twintigste eeu en tot op hede gelewer. In die twee belangrikste dagboek-bloemlesings van onlangse tye, The Assassin’s Cloak: an anthology of the World’s greatest diarists (2000) en The Secret Annexe: an anthology of War Diaries (2004), saamgestel deur die Skotse egpaar Irene en […]

’n Seksuele krisis op die plaas: Helena Gunter se Op ’n plaas in Afrika

Andries Visagie 2008-03-12 Die bundel sluit alreeds met die titel doelbewus aan by die lang tradisie van die plaasliteratuur in Afrikaans en dit is verder opvallend dat situasies wat te make het met ’n gekwelde seksualiteit feitlik in elke verhaal verantwoordelik is vir die krisis waaromheen die verhaalgebeure wentel.

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Rachelle Greeff 2008-03-11 Nou die skemeraand hang ek vir die drieduisendste maal verveeld oor die kospotte en tel nie my seëninge nie. Ek tel wel met my een hand die whiskybottel op (die ander hand roer die witsous-wat-asseblief-tog-net-nie-moet-vasbrand-nie). En ek ...

Met Retoer maak Andries Bezuidenhout 'n stewige toetrede tot die poësie

Louise Viljoen 2008-03-10 Met die verskyning van Retoer is dit duidelik dat Bezuidenhout homself nou binne die literêre tradisie wil plaas.
Top