Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 21/01/09: Krismisvark
2009-01-20 Vader Krismis het my plaas toe mos heeltemal misgery. Die mislike vet bliksem het seker op SêNet gelees wat ek van hom dink. Of dalk was dit net dat sy takbokke ook nie vir die plaaspad wat Raubex se lorries so uitry, kans ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/01/09: Met sy gat tussen die engeltjies ...
2009-01-19 Liewe SêNetters Douwleen en ander se skrywes oor hul onderwysers het ’n klompie van ons darem ver laat terugdink aan die goeie – en minder goeie! – ou skooldae. Daardie karakters was mos groter as ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/01/09: Vir almal wat saamgepraat het oor die Nagwag en hulle wat ook in die kuns belangstel
2009-01-17 My heel eerste besoek aan die Nagwag was terselfdertyd ’n wonderlike maar ook ’n teleurstellende ervaring. Die wonder het gelê in die grootsheid van dit wat voor my teen die muur gehang het. Die kommunikasie van ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/01/09: Mammie M se Ma, Mme, Gogo vir Lavinia
2009-01-17 Kgotso Mme, le kae? (Vrede, Moeder, hoe gaan dit met julle?) Let op die hoflikheidswoord le kae, nie o kae nie? Julle, nie jy nie, want dis te familiêr. Die feit dat jy oor almal uitvra, toon respek. Liewe mooi mense, die ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/01/09: As jy moet ry, moet jy ry ...
2009-01-16 Vir Langhans het jy nie sommer heel gesien nie. Net so stuk-stuk. Hy was altyd iewers onder 'n kar of halfpad ingesluk deur een of ander enjinkap. Dit was 16 Augustus. Hy was besig om sy Ford Fairlane bloedrooi te ...
Die opleiding en praktyke van die onderwyser as kunstenaar
2009-01-16"In hierdie essay word geargumenteer dat die onderwys meer van ’n kunstige as ’n wetenskaplike aard vertoon, en dat die onderwyser eerder ’n pedagogiese kunstenaar as die aanbieder van resepmatige klasse behoort te wees."
LitNet-spens: Aspoestertjie
2009-01-16Aspoesterjie is soos die tradisionele Aspoesterjie, maar net modern en snaaks.
LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
2009-01-16’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye
Bokomo-brekfisbrief; 16/01/09: Tel ''stock car racing'', Papkop?
2009-01-15 Kyk, na my Ferrari-ervaring besluit manlief om my bietjie tydens ons Desembervakansie na George se ovaalbaan (dirt track) motorresies te neem. Hy het besef hier is ’n deel van sy vrou se menswees wat nog nooit ontgin is nie. ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/01/09: Oor 'Oom' en 'Tannie'
2009-01-15 Dis nou al heelwat jare terug (bliksem, tyd vlie darem!) wat ’n veel jonger ek en Mevrou Papkop in jooltyd deur Petoorsdorp ry. Eerstejaars op elke hoek. Verkoop Joolblaaie. (Is daar nog Jool en Joolblaaie?) Mevrou Papkop, ...
Van Dis valt in de prijzen
2009-01-14 Twee prijzen in vier dagen heeft Adriaan van Dis gewonnen. Op 8 januari won hij de E. du Perronprijs van de Universiteit van Tilburg en de gemeente Tilburg. Drie dagen later, op 11 januari won Van Dis ook de Gouden Ganzenveer 2009. De E. du ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/01/09: Die saak van betekenis (met apologie aan Albert Camus en ook François Bloemhof)
2009-01-13 Katrien Deneuve (as ek reg onthou) het laasweek gevra waaraan dit is wat ons ons menslikheid ontleen. Ek kan nie die detail als onthou nie, maar die gedagte spook sedertdien by my dat ons aanvanklik ook maar net nog ’n ...
LitNet-spens: Vat Vyf – ’n Voorstedelike Sprokie
2009-01-13Die universiteitstudent, dogter van ’n hiper-streng pa, neem deel aan ’n skoonheidskompetisie en wen. Sy sit met die dilemma om ’n kêrel te kry om saam te gaan om haar eerste prys te gaan benut.
'n Aanvulling tot religieuse poësie in Afrikaans: Rosa Smit se Die begeleiding van duiwe
2009-01-13 Snaartjie Windvogel het in Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde ’n besondere verhouding met duiwe gehad.
Bokomo-brekfisbrief; 13/01/09: Rolf die grote … Vir almal wat honde het EN bure het
2009-01-12 My hond se naam is Rolf. Hy is baie groot, maar eintlik is hy maar nog ’n babatjie. Hy is baie lief vir eet. Daar is ’n groot verskeidenheid goeters wat hy daagliks verorber. Hy het min fiemies, want hy eet enigiets wat ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/01/09: Aanbevelings vir Gerda (en sommer Ben ook)
2009-01-11 Soos verskeie ander bydraes wat onlangs hier geplaas is, het julle briewe my mond effe laat oophang. Nietemin, Gerda, jy vra vir aanbevelings, so hier is vir jou 'n paar praktiese wenke: 1. Die Salvation Army is altyd ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/01/09: Weerbarstige Jongelinge
2009-01-09 “The time has come, the Walrus said, to speak of many things – of ships and shoes and ceiling wax, of cabbages and kings.” Aljimmers dink ek aan hierdie aanhaling uit Alice in Wonderland as ek oor dinge wil praat ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/01/09: Ag tog, IK, SchmIKa!
2009-01-09 Liewe almal wat lees en goeiedag ook vir die wat wil bypass na die volgende brief toe, (hopelik KdK, he-heh, hy sal julle heidense koppe uitsort …) Bypass nou dat ons kan aangaan. Okay, julle nog hier? Fyn. Hoë IK is ...
