Pasgelaai
vir isobel 27 Junie 1918
2008-12-18 isobel jou huis sal my hart wees totdat ek ook beswyk die lampe hier gloei - geel huiwerende vinke teen die muur - en jou klein hande hou my vas in die nag drup drup die swart reën en val die dood se skaduwee ligvoet in die skarniere van jou bleek gelaat isobel jou hande […]
sondag lunch in wetherspoons
2008-12-18 klowe op die man se gesig langs ons waterige oë sy bier geklem 'n vangs geplooide hande die are stu blou op swaarde geroesemoes van gebreekte stemme die sunday times lê bleek onder hande – swart-en-wit-geblokte sak – glimlag soos ek ook, sonder tande
Blaai deur die landskap van Provence met Marieta van der Vyver se Franse briewe
2008-12-18 In Junie 2004 beland ek tydens ? blitsbesoek aan Skotland in die geskiedkundige Edinburgh.
Gedagtes oor kabaret: Dorothea van Zyl in gesprek met Hennie Aucamp
2008-12-18 Op pad New York toe in die tagtigerjare het ek 'n paar dae in Amsterdam oorgebly, en daar het ek 'n ervaring gehad wat 'n beslissende uitwerking op my kabaretbelangstelling gehad het. 'n Program - Alle laatjes oopen.
Bokomo-brekfisbrief; 18/12/08: Trane, huil en hartseer
2008-12-17 Ek wonder wat is die verskil. Soms is daar trane in 'n mens se oë, maar jy huil nie en jou hart is nie seer nie. Tog kon ek nog nooit huil as ek nie hartseer was nie. Dan weer, was ek al hartseer sonder om 'n traan te stort ...
Die boek van Ester, Malene
2008-12-17 Malene, Die teendeel is waar. Ek noem nêrens van die Ira se betrokkenheid by politieke toesmeerdery nie, niks van Ester en Samuel se "romanse" in Londen of haar reis na Beirut nie, asook bitter min van die internasionale sindikaat ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/12/08: Kersversiersels vir die SêNetters
2008-12-15 Die engeltjies, kastig so vroom,besmeer hulle vlerkies met room.Hul straf is maar swaar:Moet een maal 'n jaarVir Krismis gaan hang aan 'n boom.(Sensitiewe Sê-ers moet asseblief tog nie die laaste reëltjie verkeerd ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/12/08: Repliek oor hadi/eda-uitspattighede (Sue en Willem)
2008-12-15 Liewe Sue!Jou foto lyk asof dit iewers in my bos geneem kon gewees het! Ek kan nie juis van ʼn voor- of agtertuin, of ʼn tuin van enige aard, praat nie, want ek woon in ʼn ruie, inheemse bos. Ek het die natuur sy gang laat ...
Reaksie op Herman Wiid se resensie van Die boek van Ester
2008-12-15 Verlede week het LitNet 'n resensie van Wilna Adriaanse se jongste boek, Die boek van Ester, uit die pen van Herman Wiid gepubliseer. Wiid se (aanvanklike) invalshoek was dat, hoewel dié werk meriete het, dit steeds niks meer as 'n ...
Volledige Suidoosterfeesgids in BRAVO!
2008-12-12 Vanjaar word daar in die Wes-Kaap voorbrand gemaak vir die 2009 Suidoosterfees deur die feesprogram vandeesweek saam met die somer-uitgawe van BRAVO! te versprei.Volgens Karen Meiring, sakebestuurder van BRAVO! is ‘n fees se program die ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/12/08: Koue Pouveer-skouer
2008-12-12 Kry Vroulief my waar ek dikbek sit en sulk. Oor Pouveer my nie na haar Krismispaartie toe genooi het nie."Nou hoekom sal 'n Pouveer dan nou 'n Papkop vir ete wil nooi?" wil sy weet."Maar sy hét dan ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/12/08: Vir almal wat reis en weggaan
2008-12-12 Al lê die berge ... Ons leef heeltemal te gulsig. Ons is bang ons kry nie alles gedoen nie, en ironies genoeg, kry ons selfs die goeters wat ons doen, nie gedoen nie. Nie heeltemal nie, want jy jaag so vinnig as wat jy kan om by ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/12/08: Die klarinetspeler in die Linder-ouditorium
2008-12-12 Net soos Cornelius hou ons ook daarvan om die simfoniekonserte in die Linder by te woon. Ons het ons kinders toe hulle kleiner was, saamgeneem om hulle bloot te stel aan alle soorte musiek. Dit was verpligtend vir ons kinders om ten ...
Afrikaanse skrywers oorheers Suid-Afrikaanse literêre toekennings
2008-12-12Afrikaanse skrywers het die Suid-Afrikaanse Literêre Toekennings (Sala) Maandagaand 8 Desember op Midrand op die vierde Sala-glansgeleentheid oorheers.
Bokomo-brekfisbrief; 12/12/08: Die blerts van die hadida
2008-12-11 ʼn Mens moet gereeld op jou knieë gaan, maar om dit weens die inkontinensie van hadidas te doen, is nie 'n opheffende praktyk nie.As die hadidas onder die veranda inkom om te kyk of daar iets in die hondebak is, dan weet ek ...
Morné Malan se Suiderkruis: 'Hy’s nie sonder sy foute nie, maar perfek maak nie noodwendig mooi nie'
2008-12-11 Suiderkruis vertel die hartseer verhaal van Magriet wat haar twee seuns, Hennie en Dawid, in Johannesburg gaan soek nadat die Australiese Southern Cross-windpomp op die werf van hul Vrystaatse familieplaas op ? dag "[k]op verloor".
A prayer
2008-12-10 A prayer If I could transform the Sahara to sugar caneand give some of it to the Jewsand some to the Palestinians ...so they might not kill. If I could take the ice of Siberiaand make it hum with lifeand give some of it to every landless personin ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/12/08: Navorsing oor spirituele intelligensie (hulp sal waardeer word)
2008-12-10 Die spirituele intelligensie van die mens lê in 14 chakras, waarvan sewe in die menslike liggaam.Dit begin by die knolla (wat lelik is om te sê waar dit is) en loop dan so op tot by die bolla, wat eintlik nou die setel van ...
