Pasgelaai
Bloekomboom
2006-11-01 Bloekomboom, o bloekomboomsê vir my: hoe kry jy dit reg?om hier te staan – penorent and trotsin ‘n land waar hulle jou uitheems noem?Ek is skugter skaam en skroom,ou bloekomboom,in hierdie land van my pa,sy ma, haar ouers en ...
Mont du Toit Wynkwatryn: Diana Ferrus
2006-10-31 Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif En wanneer môredou die blare koud bevlekStaan alreeds die wyn in vate opgewek << Terug na Wynkwatryne <<
houwater
2006-10-30 wat se drome moes jy agterlaat dokter predikant of advokaatom boer te word in wes-transvaal waar stofmis op die reën se rug en wind se asem lê om doringdraad te span met bloed en sweet en eelte van die tang ’n huis te bou met ...
Eben Venter kokhalsend na die Geliefde Land
2006-10-27 Eben Venter se Suid-Afrika van die toekoms is, met apologie aan Winston Churchill, ‘n nagmerrie binne in ‘n skrikbeeld, toegedraai in ‘n angsdroom. Uit sy nuutste boek Horrelpoot blyk egter dat sy apokaliptiese visies ...
Engemi en Jan de Bruyn
2006-10-24 Engemi Ek loop al vir 'n paar dae met gedagtes oor jou herinnering aan Jan en die gebeure na die publikasie van jou "plagiaat pleging". Is dit nie ironies dat hierdie debat juis gaan rondom Jan nie, wat ook al na die ...
Probeer meestal vergeet
2006-10-24 Bedags hoor sy nie meer die spreeusse gekwetter, of die gedempte stemmevan personeel in die kombuis nie –klanke sonder betekenis draal met die gang langs:melodiese buigings in monde, die geklapvan tonge teen tande en verhemeltes –kaal ...
gebroke afrikaans
2006-10-24 blou kol gedagtes slaan teen skurwe binnemure vaswoord teksture teen vier mureen strepe teen ’n koue vensterglasdie koorleier in swart manelbegin sy woorde telherfs wals in op ’n vals minuet geklee in donkerbruin gewaad met ’n song ...
avalon
2006-10-24 oor die see na avalon by afrika verbyhet ons saam met myrddin, taliesin en barinthus die bootsman suidwaarts met die sterrekruis na ons eie insula afallonis weggereis"ins la pomoru que fortunate" het vol belofte gelê en wink met ...
Prinses
2006-10-24 een en eenis tweewortel vieroh please … vir elke pot’n deksel’n see vol vis,gepis vinkel en koljanderdis die prins wat in die padda verander prinses,jou ma weet beseen plus eengee net ’n mess speel-speelmevrou ...
’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend
2006-10-24"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling. Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."
NetRaad: Annari van der Merwe
2006-10-24 Tien wenke vir nuwe skrywers Skryf alleenlik as jy iets het om te vertel; wees gedagtig daaraan dat vir elke boek wat uitgegee word, 'n paar bome afgekap moet word. Skryf oor dit waarvan jy kennis dra; as jy nie genoeg oor iets weet ...
Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons
2006-10-19 Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies) Totaal: 50 Opsomming Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor. Kies EEN van die opdragte en ...
Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG: Langer skryfstuk
2006-10-19 Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG Langer Skryfstuk: Beredenerend (Geredigeer) Totaal: 40 Opsomming Bestudeer die volgende stellings en besluit of jy daarmee saamstem of nie. Skryf dan 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin ...
Jan de Bruyn
2006-10-18 Engemi Ferreira se gedig "By afsterwe van die digter Jan de Bruyn" begin so: So baie baie herinneringe deur so baie jare Van my bestaan ...
