Pasgelaai
The Eland Trail
2007-11-06 The roads in the Karoo are dusty Driving out into the open, breathing clean air … these are becoming newly discovered features of the ancient Karoo. The ...
Denkt Benali aan Mulisch, of denkt Mulisch aan Benali
2007-10-31 Een alchemist op zoek naar de hoogste staat van verlichting. Hij kent het werk De Goddelijke Komedie beter dan de schrijver Dante zelf dit werk zou kennen. Hij is altijd ironisch over zichzelf. Hij voelt zich jong voorbestemd tot grote daden, maar ...
mis
2007-10-26 ek skryf van vroeg vanmiddag af sien ek hoe die mis met bleek messiasvoete die vogvoue van valsbaai se watervel aftree skimmig aan wal sluip en helderberg dan klip vir klip voor my koper oë wegdra misvingers vou tussen ...
Afrikaans-onderwysers, kyk na hierdie voorbeelde van Trippel-H se lesmateriaal!
2007-10-24 Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.Vir nog voorbeelde, kyk hier:Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede ...
God
2007-10-23 wie het my die eerste keer getekenmet 'n vals baard van uitgepluiste watte'n kraag met hare om die kopsoos van 'n kwylbek-idioot in stiklandvir die wêreld gaan vertelvoor julle staan 'n nydige neulgatwat wanneer oupas by hom in die skuld ishul ...
Die gedig as 'n vreemdeling se graf
2007-10-22 IEk wonder of dié dag my iets gaan leer van jou skielike afsterwe,jy wat nog nie eens gedagte of gedigte was nie. Jy brand elke nag die maan met jou lyf wanneer jy kaal onder vrugbare grond weer deel word van die aarde. Jy proe elke wurm ...
Machu Picchu en die argeologie van lees
2007-10-17Die leesproses word vir my toenemend ’n magiese, huiwerende proses met die onderskrywing van “sluimerende betekenisse”, om NP van Wyk Louw aan te pas. Dit is algemeen bekend dat Sigmund Freud uitermate belang gestel het in ...
Ek soek jou
2007-10-16 ek soek jouin die glans van ’n dubbel reënboog na reënek soek jouin geskarrel van die rysmier voor die stormek soek jouin die warreldraai van herfsblare in die windek soek joutussen feetjies wat slegs in kleuterverse dansek soek jou ...
Om uit die dop te klim
2007-10-12 Ek het Bernard Odendaal se opmerking oor George Weideman se integriteit raakgelees op die ruimte oor die Versindaba,[1] en het ook gewonder. Anders as Joan Hambidge[2] het ek egter nie die moeite gedoen (of die integriteit gehad) om hom daaroor te ...
Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG, graad 11-12: Leesbegrip- en Taaltoets
2007-10-12 Afrikaans Tweede (Addisionele) Taal HG Graad 11-12 Leesbegrip- en Taaltoets Totaal: 40 VOORSKRIFTE: 1. Laat ‘n reël oop tussen jou antwoorde.2. Nommer jou antwoorde presies soos die vrae.3. Skryf so netjies en leesbaar moontlik. ...
