Ek het vérweg rondgeswerf Op lank verloopte paaie. In diep donker kaste het ek rondgekrap en uitgehaal: Ou koeie En klere En beelde En gruwels … En iets sinvols Daarvan probeer maak.
Douwleen B
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.