Pasgelaai
Etienne Leroux se Die 18-44-trilogie bied veelvlakkige waarde
2009-01-08 Etienne Leroux is een van die reuse van die Afrikaanse letterkunde. Saam met Jan Rabie en André Brink het hy vanaf die vyftigerjare van die vorige eeu vernuwing gebring in die Afrikaanse prosa en dit op ’n internasionale peil geplaas soos aangedui deur die sukses wat vertalings van sy werk behaal het.
Bokomo-brekfisbrief; 08/01/09: Nuwe verpakking, inhoud dieselfde
2009-01-07 2009 gaan nog baie nuwe verpakkings met dieselfde onveranderde inhoud te siene kry. Cope is een so voorbeeld. Zimbabwe gaan een wees. Die huidige oorlog in Gaza wat tans woed. Die Vatican gaan ’n ander wees (het enige van julle die artikel ...
LitNet-spens: Korrupsie
2009-01-07Korrupsie is satire. Dit speel in Italië af. Dit gaan oor al die korrupsie wat in die regering aangaan.
Bokomo-brekfisbrief; 07/01/09: Kingfisher. ’n Tjokkaboot. (Sink op 22 Desember 2008 tydens storm naby Oesterbaai)
2009-01-06 12 uit ’n bemanning van 19 nog vermis. Ons hoor die nuus vroegoggend. Heel oggend draai die helikopters oor die strand. Die wat nie weet nie, speel en baai op die strand. Ander sit op die duine en wag. ’n Paar, so hoor ons, het ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/01/09: Vermaak vir die gode en ander wesens
2009-01-05 Ook ’n limerickskrywer (en Lucas Maree) Lucas skryf (oor die Nagwag in die Rijksmuseum): Ek dink ek sou ’n hele dag net daar wou sit in die saal waar dit hang. Net om te keer dat ek nie dalk iets vergeet nie. Jy vra: Hoe beskryf ...
Kaburu: ’n Drama vir die verhoog
2008-12-19 Met die huidige gepubliseerde drama keer Opperman weer eens terug na daardie broeiende donkerte in sy kunstenaarspsige om dieselfde temas te ondersoek, maar op datum gebring na die kwessies van 2007
Nat duiwe op ou grys geboue
2008-12-19 Kom ek gaan wys vir jou die son. Los alles wat gemuf is agter hier in die sat deurweekte Surrey-landskap van jou selfgekose ballingskap: visgrate in asblikke waar steegkatte snags kom aas; meeue, omgekeer in reënplasse gespieël; ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/12/08: Tuinslange!
2008-12-18 Ek wil hiermee werklik opreg bely dat dit my vaste voorneme was om nie toe te tree tot die bespreking oor tuinslange nie. Na Swys se repliek van gister het die begeerte om ʼn eiertjie te le my egter heeltemal oorweldig omdat ek ook op ʼn ...
Marie-Antoinette
2008-12-18 Marie-Antoinette Sy is net hoed en lint en skoene Maar onder alles is sy wreed “Het hul nie brood nie, foei … laat hul my Marie Biscuits eet!” Marie-Antoinette She’s only hat and scarves and shoes But underneath so crazy, and ordered a treat: “Don ‘t they have any bread, shame on you … then […]
Cleopatra
2008-12-18 Cleopatra Die eeue kantel. En die donkies staan vaaltyn vaal onder die vyebome sonder vrug, waar Cleo se soldate met geplette emmers die badsous uit die uiers lig Dit word in koperskottels weggevoer na die paleis en gooi dit dat ...
In die Drakensberg
2008-12-18 Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen Maar die sewende dag moet jy rus Rus? Sal dit skeel as jy jou erg verveel of gewoon net speel? Na Sy week se werk het Hy sy skepping weer betrag miskien gelag miskien gedag Ek het dit alles goed gemaak maar […]
bome van die dood
2008-12-18 in ’n amsterdamse straat is die enigste groenigheid twee vaalgrys sipresse van hulle word selfs deur Vader Tyd – die jeug se gryse vraat vergeet … en alleen gelaat
