Naam van skrywer
Nico Luwes
Naam van teks
Zollie in Afrikaans en Zolly in Engels as vertaling
Subgenre
Drama
Kort opsomming
’n Kinderlose Griekse egpaar besit ’n kafee. Twee groepe straatkinders probeer oorleef. Zollie het potensiaal en mev Georgio wil hom rehabiliteer. Konflik tussen die groepe lei tot die dood van Snoekie. Die harde lewe van straatkinders kom onder die soeklig. Ten laaste red die vrou vir Zollie wat ’n nuwe lewe begin.
A childless Greek cafe owner and his wife is concerned about street children and she saves the life of Zollie for a better future. The Greek bit of dialogue available on CD.
Aantal spelers
8 (2 ouer en die res jonk)
Vorige opvoerings
KKNK (SANLAM SPATKOMPETISIEWENNER), Volkbladfees, Aardklop, (Lion and Unicorn Theatre London Engelse weergawe) 2005–2008
Pryse toegeken
Sanlam SPAT-kompetisiewenner. Beste nuwe stuk, produksie, regie en spellers.
Naam van kopiereghouer
Nico Luwes
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO in Braamfontein of Nico Luwes (Dept Drama en Teaterkuns, Vrystaat Universiteit, Bloemfontein 9300 | tel 0823742485 | luwes.HUM@ufa.ac.za)
>> Klik hier om Zollie in PDF-formaat af te laai >>

