Bokomo-brekfisbrief; 30/06/09: Waarom ferskriklike CP liewers onder 'n skuilnaam moet skryf ...

  • 0

 

 

Vir my is dit doodeenvoudig.

Ek skryf net onder 'n skuilnaam, maak nie saak waar dit is nie. En nie Breyten, SêNet of enigiemand anders mag daardie reg van my wegneem nie. As Breyten nie daarvan hou nie, is dit sy probleem, moenie dit myne maak nie.

Ek is voorheen via SêNet gedreig met 'n koeël (ooo ... ek was sooo bang ..., die dom doos) en met die onstabiliteit wat soms hier ten toon gestel word, kan 'n mens nie te versigtig wees nie!

'n Goedgekose skuilnaam vertel ook nog iets van die skrywer:

Common Poephol
Old Overrated Mediocre DAmn Arse Nut
Dof, Agter en Nougeset ... Right Old ...
Fokken Briljant
Moer And beYond sAving
GEen breInTJIE

Afrikaan (Absoluut FerskRIKlik AAngeNaam)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top