Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 23/03/09: Theo Erasmus en die kykNET-tv-kanaal

LitNet 2009-03-20 Baie dankie, Theo, vir jou insette oor kykNET. Ek dink julle doen baie goed, entlik fantasties, as mens julle klein begroting met die kolos Es-Ei-Bie-See 2 se miljoene-begroting (belastinggeld) vergelyk. Mens sidder om te sien hoe min ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/03/09: Is my vriendin nog my vriendin?

LitNet 2009-03-20 Anderdag het ek ʼn vreemde ervaring beleef. Ek stap in ons Mall rond op soek na iets noodsaakliks. By twee verskillende winkels is die verskil in prys so groot dat ek besluit om by al die winkels wat die produk aanhou, te gaan kyk. ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/03/09: Geselsies op die lughawe

LitNet 2009-03-20 Ek sit vanoggend op die lughawe en wag vir my vriende om te kom. Langs my kom sit 'n oom en tannie, seker so oppad 70 toe. Die oom vra vir die tannie op daar 'n toilet op die lughawe is en sy antwoord: "Nee, daar is nie." ...

Die produksiegehalte van Palindroom en Kladboek deur Joan Hambidge as gevallestudies binne die uitgewersbedryf

Reinhardt Fourie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-03-20

"Hierdie artikel ondersoek die produksiegehalte van uitgewershuisprodukte. Binne hierdie konteks word Palindroom (2008) en Kladboek (2008) as gevallestudies aangewend om te bepaal hoe die verskillende produksiekettings by verskillende uitgewershuise se finale produkte daar uitsien."

Bokomo-brekfisbrief; 20/03/09: Wat elke vrou moet weet

LitNet 2009-03-19 Ek loop vandag heel per ongeluk 'n baie interessante brief van Cas van Rensburg raak op die aanlynweergawe van Beeld wat handel oor Viagra en die rol van die penis in ons mans se lewens. Hy sê onder andere dat daar met behulp ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/03/09: Die Lewe

LitNet 2009-03-18 Wie sal ooit die lewe verstaan? Net sodra mens dink dinge gaan goed en jy's nou weer besig om op jou voete te kom, gebeur daar iets om die wind uit jou seile te haal en jou negatief te maak. Die ding is, as jy eers negatief is, ...

Orations of “a young man from Illinois”

Coenraad Bezuidenhout 2009-03-18

Bokomo-brekfisbrief; 18/03/09: Vrou met die wiel

LitNet 2009-03-17 Ek het op die internet afgekom op jou ervaring van die vrou met die wiel op Winburg.Ek was 22 jaar predikant op Winburg en ek het nooit enige storie van 'n "spookvrou" of iets gehoor nie. So, om jou gerus te stel óf ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/03/09: Vis en tjips

LitNet 2009-03-16 As ek reg onthou, was die Griek se naam Costa. Daar op die hoek van Tudhope- en Abelstraat in Berea. En by uitstek het hy lekker vis en tjips verkoop. Destyds waarskynlik die beste in die Goudstad. Vis en tjips - of die hand om dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/03/09: Rammstein maak jou 'cool'

LitNet 2009-03-14 Ek het ʼn teorie oor ʼn mens se brein en musiek. Dis eenvoudig, mense se breingolwe is verskillend en daarom verskil mense se smaak in musiek. Ek hou van baie verskillende soorte musiek, maar is nie regtig ʼn musiekmens nie. ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/03/09: Die Afrikaanse snotties gee my a pain

LitNet 2009-03-14 Ek kry altyd 'n pyn van die geklaery oor perfekte, suiwer Afrikaans. As 'n klong van die Cape Flats en die Karoo, weet ek juis hoe mooi die variasies in 'n taal kan wees. As jy in hoog Afrikaans wil praat, be my guest, maar ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/03/09: Verwyder dié boeke onmiddellik

LitNet 2009-03-14 Onlangs stap ek daar deur rakke van Exclusive Books van Menlyn. Was op soek na 'n boek wat vir my die eerlike agtergrond kan verduidelik van die herkoms en oorsake van die huidige wêreldwye finansiële krisis. Dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/03/09: Fermat vir Jan Maarschalk en ander matesismense

LitNet 2009-03-12 Naand, JanEk het nou op dié manier geredeneer oor hoekom x^3 + y^3 = z^3 onmoontlik is.Die ding werk so:Om enige n.n.n kubus te vergroot moet mens ʼn laag van n.n (of n^2) kubussies op elk van drie vlakke plaas, dan die drie ...

Ver wink die Suiderkruis se heruitgawe ’n welkome verrassing vir storieliefhebbers

JB Roux 2009-03-12 Dié roman het aanvanklik in 2006 verskyn en is onlangs, waarskynlik te danke aan Tussen Stasies se sukses, heruitgegee.

Bokomo-brekfisbrief; 12/03/09: Riana se kleinseun en spraak

LitNet 2009-03-11 Hey, engeltjie!Kwel jou tog nie oor jou kleinseun se spraakprobleem nie. Dit kom vanself reg. Voorbeelde: My man, Buks, kon nie ʼn L sê nie, nes jou kleinseun nie ʼn K kan sê nie. Hy het dit vervang met ʼn J. ...

Dié boek gaan 'n paar plafonne tref

Izak de Vries 2009-03-10 O, hel. Hier kom ’n ding. Jaco Kirsten se eerste roman, Om na ’n wit plafon te staar, gaan ’n paar tonge (dalk selfs vuiste) laat klap, laat klik en laat wikkel.

Bokomo-brekfisbrief; 11/03/09: 'n Glyer se storie aangaande my pragtige Moedertaal

LitNet 2009-03-10 Ek het gelees, geluister en gedink. Dit is nou oor die Afrikaans wat net elke tweede woord 'n Afrikaanse woord is. En dit is my waarnemings.Op Kuduklub het ek die geleentheid om sekere programme op KykNET te sien. Ek kyk graag na ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/03/09: Ohopoho!

LitNet 2009-03-09 Ek koel Saterdag onder my buitestort af en skielik spring die woord "ohopoho!" in my kop.'n Hele paar jaar gelede was daar 'n interessante briefwisseling in Beeld oor dié woord. Soos ek dit kan onthou, het ...
Top