Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 02/05/09: Angus, Paul, Thomas en Dan: Die kuber-evangelis en Cecil B de Mille
2009-04-30 Beste Angus, Paul, Thomas en DanEk lees met die grootste belangstelling 'n brief aan Lappop, Leon, en Oom Daan van 29-04-2009 deur die kuber-evangelis oor sy beste films ooit, waarin hy konstateer: Ben-Hur en The Ten Commandments ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/05/09: Zuma en die Afrikaanse letterkunde
2009-04-30 Melt, my ou, wat gaan die Afrikaanse digters, digteresse en romanskrywers nou doen dat Zuma aan bewind gaan kom? Gaan hulle soos die rotte van Hameln agter sy fluit aan dans of gaan ons darem weer soos in die tagtigerjare ʼn bietjie ...
Joan Hambidge se Vuurwiel: verse wat skroei uit die hart
2009-04-30 Hierdie koeplet is beslis nie op Hambidge se eie digterskap van toepassing nie.
Bokomo-brekfisbrief; 30/04/09: Camino: Heilige Jakobus, die More en die Ysterpelgrims
2009-04-29 Na al die geskimp oor die Belgiese bandiete van die webmeester en die liewe Ellen wat die Camino onveilig sou maak, moet ek darem sê ek het wel Belge op die roete teëgekom, maar hulle was almal Frans en vroom ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/04/09: My ervaring op stemdag
2009-04-28 Dit was natuurlik yskoud op stemdag, maar ek en my dogter wat vir die eerste keer sou stem, was al douvoordag in die tou. Daar was 'n vreemde gedempte atmosfeer wat definitief baie van die 1994-verkiesing verskil het. Gelukkig kon ...
Bokomo-brekfisbrief; 28/04/09: Nie 'n mond vol tande nie
2009-04-24 Die bloederige juweeltjie, Teeth, is 'n fliek wat 'n spesifieke relevansie vir Suid-Afrikaanse gehore mag hê.Mitchell Lichtenstein (seun van die bekende skilder, Roy Lichtenstein) se debuut-film speel af in voorstedelike ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/04/09: Angus se testamentêre kwessie
2009-04-24 Is dit nie verstommend hoe die ateïste hulself openbaar in hul onlogiese self nie!Met die perdeprobleempie van Angus is dit vir ons gedemonstreer - twee ateïste het geantwoord sover, Paul en HJ, en beide het dieselfde tipiese ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/04/09: Nee, skoonma .....
2009-04-24 Ek gaan nie by die huis bly by my kinders nie, ek gaan werk. Ek gaan nie elke oggend vir my man die hek oopmaak in my kamerjas dat hy kan werk toe ry en ek dan heeldag huisskoonmaak en kook en bak, en dan vanaand as hy huistoe kom, hom by die ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/04/09: My verkiesingsdag
2009-04-24 Dag MeltEk dag ek sal my ondervindings die afgelope verkiesingsdag met jou en jou lesers deel, omdat ek glo dat my verhaal een van hoop is, iets wat ons almal tans in groot dosisse benodig. Omdat ek niemand vertrou nie, en daar weer ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/04/09: Angus se testament
2009-04-23 My liefie reken my oplossing is wiskundig lomp. Daar is 17 perde.HJ: Tel een perd by. Ta'Annie: Hoekom? HJ: Sommer, anders werk dit nie uit nie. Ta'Annie: Luister, mannetjie, hier op die plaas kan jy nie sommer-sommer nie, ons ...
Wij spreken zo niet onder ons - taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit
2009-04-23"Na aanleiding van die Afrikaanse negasie- en diminutiefsisteme word aangetoon hoe bepaalde identiteit- en suiwerheidsideale linguisties gekonstrueer is."
Bokomo-brekfisbrief; 23/04/09: Wat is die prys vir menslike evolusionêre ontwikkeling?
2009-04-21 Soms, as dit donker word en ek luister nuus of lees koerant of die een of ander wetter probeer by my huis inbreek en ek verwilder hulle met 'n skietery dan ...Ek wil nou nie 'n geweeklaag en gekners van tanne oor die geldigheid ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/04/09: Verkiesings-blues
2009-04-21 Dis die nag voor die verkiesing. Ek het nog nie 'n oog toegemaak nie en dis al lank na middernag. Ek lê in my bed en wroeg. Dis slegs enkele ure voordat ek daardie allerbelangrike besluit moet neem. Vir wie gaan ek stem? Agter ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/04/09: Haar naam is Ragel
2009-04-20 My oom At was 'n mooi man. Hy het in Gamka 'n stukkie grond in 'n vrugbare baarmoeder omskep. Saad wat eers in sy hande gelê het, het in hierdie baarmoeder van die aarde ontkiem en vrugte en groente gedra. Die ryp ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/04/09: Jelleke, Jelleke, Jelleke ...
2009-04-17 Man, Jelleke, ek het jou laaste brief aan my deeglik deurgelees en alhoewel my kop miskien bietjie te plat is om al jou malkoppie-pittighede (het jy BA geswot?) te verstaan, voel ek erg gefassineer deur jou manlike bediende-fantasie.Ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/04/09: Annelisa Weiland en die rekenaar-wildernis
2009-04-17 Welkom in die rekenaar-wildernis, liewe A!Jy gaan sit voor die damn ding en weet nie waffer kant toe nie. Op daai ander GROOT masjien-ding, NIE waar jou skerm is nie, druk jy die grootste knop. Nou word die rekenaar aangesit en daar kom ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/04/09: Wangedrag by sportbyeenkomste
2009-04-17 Vandag se jongmense word erg gekritiseer oor hul gedrag of wangedrag by sportbyeenkomste. Die geskiedenis herhaal homself maar net. Ek het reeds in 'n brief genoem dat ek in Durbs by die see gewoon het. Natal het destyds in die B- ...
