Pasgelaai

Al die pad van Beijing

Kleinboer, Kleinboer 2007-09-19 my broer ja my tweelingbroer het my eendag kort na ’n massering geë-pos die chinese jongvrou wat al die pad van beijing gekom het om haar vingers hier om die boereskag te vou en te skud so klein is haar hand dat daar ...

Poësie o poësie

Joan Hambidge 2007-09-19 Die geweld van binne hou die chaos van buite in beheer (glo) op ’n vlug tussen Lima en Cusco vul ’n man ’n blokkiesraaisel in, ek meen in Spaans. Wallace Stevens verwek sy dogter in ’n strofe-agige kabine tussen Kuba / Mexiko, dalk eerder Caracas, of op pad na Acapulco? Curitiba? (Klank Koeriethieba diep in […]

Versindaba-oomblikke

Melt Myburgh 2007-09-17 LitNet het ‘n aantal deelnemers aan vanjaar se Versindaba, wat van 6 tot 8 September op Stellenbosch gehou is, gevra om ‘n onvergeetlike oomblik tydens dié gebeurtenis met ons lesers te deel – deur ‘n herinnering, ...

Die Afrikaanse ons

Ronelda Kamfer 2007-09-12 Ek is nie meer seker nie, kan nie meer onthou waaroor die oumense meer kla nie. Ek voel 'n bietjie soos die middelkind in 'n familie waar die ouers te hardkoppig is om te skei- sommige mense hou van vasklou. Moet my asseblief nie verkeerd verstaan ...

Sanlam NetRaad: Dineke Volschenk

Dineke Volschenk 2007-09-11 ‘n Paar wenke aan voornemende skrywers van Dineke Volschenk

Lienka deur Lienka

Johann P Boshoff Musiek 2007-09-11

Die blinkoog blom van ddisselblom het haar eerste solo-album gemaak – Lienka.
Kô’s wees eerlik: Wie kan Lienka se definitive recording van “Valkenburg” ...

Put en sluiers

2007-09-10 waar die vrugwater prutword die kruike laat sakom te skepvan water sonder endwaar die dadel murguit die sand uitsuigen ons môre se beloftessoos kamele maak staanword eers gebuk gebiddan word die kruike weer laat sakom te skepvan water sonder ...

Tent en Nikab

2007-09-10 behoud van die bedoeïen‘n swerwende tydelik geankerde skuur‘n vastrap op ‘n trekpad‘n hawe ‘n haard vir treklus se smeul‘n bedaarde meul vir swerwende gerwewaar die kamele die nag in tuurwaar die skerpioen ...

Outopsie

Marius Crous 2007-09-07 1met die valslag moes die subjekten gronde gaan teen 120 mpumet impakslag moes die aorta losskeurmoes die ribbe die hart en longe aan flarde sny2jy lê op die tafel van vlekvrye staalonder die skerp lig soos 'n dooie kuikenafvlerk en met vliese ...

afstandbeheer

Jo Prins, Jo Prins 2007-09-05 “I met someone who looks a lot like youShe does the things you doBut she is an IBM.” – ELOdaar is niksin jou woonstelin die agter-paarl niekartondoseis half oopgekrapen ’n bottel wynwat tot onder die nekgedrink isstaan in die ...

Dassie met ’n stofsnor

Katvrou Musiek 2007-09-05

Vleis gooi my met ’n stuk e-pos en beveel aan ek moet my Oppikoppi-storie as volg betitel:
“’n Veldstudie van geselekteerde oorlewingsmeganismes, soos aangeteken en gefotografeer tydens observasie van en interaksie met ’n ...

St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees

Johann P Boshoff Musiek 2007-09-04

Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys.

In die skadu van Machu Pichu

Joan Hambidge 2007-09-04 In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ’n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu. In die skadu van Machu Picchu glip ’n skaars vlinder verby my […]

''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel

Jeanne Goosen, Jeanne Goosen, Marius Crous 2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."

Sneeu en die vensterlose lokaal: oor taal en die opvoedkunde

Sarie Berkhout 2007-08-21 1. Inleiding - ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...

Monk leef

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Die Magere Brug-wonder

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Dwars

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Boereraat

Danie Marais, K Michel 2007-08-15 Danie Marais vertaal K Michel

Ongetiteld

Danie Marais, K Michel 2007-08-15
Top