Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 14/05/09: Besoek aan Suid-Afrika

LitNet 2009-05-14 Ek het vir 'n wyle teruggekom na SA om te kom kyk na persoonlike belange en om te stem. Watter interessante gewaarwording om weer die ou en nuwe emosies te ervaar, en dit te kontrasteer met die lewe in Suid-Amerika. Daai ouens in ...

Die panorama in my truspieël voorspel tot sterk bundel

Joan Hambidge 2009-05-13 Daniel Hugo beklee ? uitsonderlike posisie binne die Afrikaanse digkuns. Hy het veral die vernufsvers ontgin en besondere hoogtes bereik met die limeriek, die speelse vers en slim toespeling.

Vernuwing ontbreek in Louis Krüger se Wederkoms

2009-05-13 Louis Krüger se nuwe roman, Wederkoms. Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop, het my dadelik aan Jochem van Bruggen laat dink

LitNet Akademies Jaargang 6 (1) - Maart 2009

2009-05-13 LitNet Akademies: Maart 2009 Jaargang 6 (1) Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai Inhoudsopgawe 'Om leeg te word soos ’n skulp': verlies en verganklikheid in Die boek van ...

Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder

Ampie Coetzee, Ampie Coetzee 2009-05-13 Dit is ons lot dat ons in dié tyd moet leef waarin ons geleidelik die inheemse tale van Suid-Afrika as onderwystale gaan sien sterf. Tale sterf; maar ons het nooit kon dink dat dit by ons sou gebeur nie. Suid-Afrika is 'n meertalige ...

Nora and the Afrikaners: Thoughts about the impact of the first professional production Henrik Ibsen's Et dukkehjem (A Doll’s House) in Afrikaans

Temple Hauptfleisch, Hilda van Lill LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-05-13

"Die eerste plaaslik-geïnisieerde professionele aanbieding van ’n Ibsen-drama in Suid-Afrika was ’n Afrikaanse weergawe van Et dukkehjem (’n Pophuis, deur Paul De Groot herdoop na Geleende Geld om plaaslike gehore nie af te skrik nie), in ’n vertaling deur die merkwaardige mev. A.E. Carinus-Holtzhausen."

Bokomo-brekfisbrief; 13/05/09: Gee Zuma 'n kans

LitNet 2009-05-12 Goed en wel, hy word verdink van erge korrupsie (en nie sonder rede nie) maar miskien was dit as gevolg van onkunde oor presies wat korrupsie behels. Kultuur en tradisie sou ook 'n rol gespeel het hierin, veral die beginsel ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/05/09: Dongas in Parkweg

LitNet 2009-05-11 Hiert, al julle mooi jongelinge en meisjes! Tant Suurgat Lil het vandag 'n droewige kwelling. Tante en die oulike Suurgat Oom kuier by familie in die Vrystaat en is naamlik vanoggend met 'n woeste suspensiegeklap en skril woorde van ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/05/09: Oor skoonma's

LitNet 2009-05-08 Vega se brief het my laat dink aan my eie paadjie wat ek met my skoonma geloop het. As ʼn mens pasgetroud is, is dit mode om van jou skoonma te skinder en by jou vriendinne gal af te gaan oor skynbare onversoenlikheid tussen mammie ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/05/09: 'n Ma bly jou ma

LitNet 2009-05-08 As ek sou sê dat ek en my ma 'n wonderlike vehouding gehad het, sou ek jok. Ma het my in elk geval geleer om nooit te jok nie. Daar was meer hoendertande en ingemaakte haankamme in ons koskaste as wat daar wonderlike oomblikke ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/05/09: Moedersdag

LitNet 2009-05-08 Ek wil nie oor my eie Ma skryf nie, want dan gaan ek net spog en sy het my altyd geleer dis verkeerd om te spog.Oor myself kan ek nie skryf nie, want ek is nie 'n Ma nie en wat is daar dus dan te sê?Daarom het ek geen keuse as ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/05/09: My drie Ma's

LitNet 2009-05-07 Ek onthou hoe jy by die agterdeur wasgoed gewas het met die dubbelbaliewasmasjien. Die skuimbolle het gras toe gefladder en ons het daardeur gehardloop terwyl ons Tarzan en Jane gespeel het. Jou mooi polkadot-rok met die breë belt ...

Liefs nie op straat nie. Die openbare rol van die intellektueel vandag

Benda Hofmeyr LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-05-07

"In hierdie artikel poog ek om die vraag aangaande die openbare rol van die akademikus as intellektueel te kontekstualiseer aan die hand van die hedendaagse globale, neoliberale 'regeer-mentaliteit'."

Bokomo-brekfisbrief; 07/05/09: Hier volg die weervoorspelling

LitNet 2009-05-06 Ek het van Sue se ervaring met die weer gelees. So gaan dit mos maar. Ek ken ʼn omie wat een keer vir my waar woorde gespreek het. Hy het gesê daar is ʼn paar manne wat jy nie sommer glo nie. Een van die manne wat hy toe ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/09: Die skaakbordpaaiboelie

LitNet 2009-05-05 Terwyl ek vanoggend rustig sit en lees in my studeerkamer, is daar 'n klop aan die deur. "Binne, Elsi, en sit sommer die skinkbord daar op die lessenaar neer," sê ek sonder om op te kyk."Dis nie Elsi nie, oom, ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/09: Johrné van Huyssteen

LitNet 2009-05-04 'n Lang beplande ontmoeting kom uiteindelik tot einde met 'n e-pos aan Johrné van Huyssteen: "Sien jou by die Thabazimbi Wildsfees hê-hê-hê. Swerwer." Twee ‘vyande' gaan van aangesig ...

Danie Marais se Al is die maan 'n misverstand: Verset teen die kanon of ʼn oefening in prosa-poësie?

Ampie Coetzee 2009-05-04 Danie Marais se nuwe digbundel het as titel Al is die maan 'n misverstand - gedigte.

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/09: Swine flu

LitNet 2009-04-30 Die mense praat en rumoer oor varke, vlieë en vreemde virusse. Nou wil ek net weet: wie is eintlik die vark in die verhaal? Is dit die varke self of die vlieë, of is daar nou vlieënde varke en varkerige vlieë? Die ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/09: Paul en sy testament-salami - bon appetit!

LitNet 2009-04-30 Paultjie!'n Grap, sê jy? Maar natuurlik, alles omtrent julle ís 'n grap. Hoe sou 'n mens julle ernstig opneem oor enigiets wat julle moet uitlê? Laat staan maar liewer, boet! Dit raak al erger ... Eers ...
Top