Pasgelaai

Die tydskrif Wurm (1966-1970) en die Afrikaanse literatuurgeskiedskrywing

Philip John LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-06-19

"Hierdie artikel handel oor die verskyning van die Afrikaanse avant-garde tydskrif of “little magazine” Wurm vanaf 1966 tot 1970 en oor die evaluering daarvan deur die Afrikaanse literêre establishment."

Bokomo-brekfisbrief; 19/06/09: Blombos 1

LitNet 2009-06-19 Vir die gelukkiges wat genoeg geld of konneksies het, 'n idilliese vakansiebestemming. 'n Wegkomkans van die stad of dorp. Waar pa sy stokke kan natmaak, mammie rustig haar "son sak in die weste"-roman kan lees en ...

Die Hegeliaanse dialek en die 'leermeester'-student-verhouding

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2009-06-18

Onlangs verwys Daniel Hugo in die konteks van 'n debat oor die verhouding tussen digkuns en filosofie (By, Die Burger, 6 Junie 2009) na Joan Hambidge as my "leermeester". Hugo se woordkeuse het my teruggeneem na Hegel se beroemde ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/06/09: Gemorspos

LitNet 2009-06-17 Melt het in een van sy redaksiebriewe geskryf: Ek klik gereeld op 'n e-posboodskap waarvan die sender spog met 'n naam soos Hendrik Fouché, net om verras te word deur 'n Viagra-aanbod of 'n aansoek van 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/06/09: Kombuistafel

LitNet 2009-06-16 Sitkamer is vir die gaste met die blink skoene en blinker karre. TV-kamer is vir die klo'goed wat nie vandag lus het vir grootmensgeselskap nie. Slaapkamer is vir (KdK, druk toe jou ore): Toemaar, los maar ...Maar 'n kombuis is ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/06/09: Waar jy ookal in die wêreld gaan, Afrika steek sy kop uit

LitNet 2009-06-16 Dit gebeur dikwels op my reise. Na ʼn konsert sal iemand na my kom, oë wat tril van die trane. Soos vanmiddag, net buite Parys, Frankryk. ʼn Vrou kom na my, vertel hoe haar gevoelens vroeg in die show begin losraak het. Hoe sy ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/06/09: Ek het gereis

LitNet 2009-06-12 Ek het vérweg rondgeswerf Op lank verloopte paaie. In diep donker kaste het ek rondgekrap en uitgehaal: Ou koeie En klere En beelde En gruwels … En iets sinvols Daarvan probeer maak. Douwleen B

Bokomo-brekfisbrief; 14/06/09: Voorbokke en belhamels

LitNet 2009-06-12 Ai, hoe wens ek tog nie dat ek onderwysers soos Vega gehad het nie. Ek was nou nie ’n voorbok soos die bokram wat sy beskryf het nie, maar in my dae neem ek aan was die skoolstelsel baie anders as deesdae. Ek het in ’n dubbelmedium, ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/06/09: Kursivering: wiefer is waffer?

LitNet 2009-06-12 Melt, ek hou van jou "wiefer of waffer". Saam met Jan Rap se "flapdrolhouding" 'n vindingryke nuutskepping? En dan kla onvergenoegdes nog Afrikaans skep nie nuwe woorde nie. Oor die kursivering van HAT en AWS: ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/06/09: Oester, in verband met jou vrae aan Afrikaan oor Indië

LitNet 2009-06-11 Oester, ek wil net vir jou 'n paar feite gee in verband met Indië en dan kan jy probeer om jou eie vrae te beantwoord. Indië het van die beste universiteite en technikons in die wêreld. Hul wetenskaplikes, ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/06/09: Herrie en Herman

LitNet 2009-06-11 'n Mens sou dink 'n moeder sou van beter geweet het as sy haar kinders name gee, maar nie in hierdie geval nie. Herrie en Herman is nie legendes of bekend omdat hulle die nuutste kuur vir verkoue uitgevind het nie. Hulle is ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/06/09: R!

LitNet 2009-06-09 Jy meet nie jou boeke in SI-eenhede nie. (Daar is 'n plekkie in my plaaslike mall waar boeke gereeld per kilogram verkoop word, en ek hou maar skuins verby.) Jy meet jou boeke in belangstellings van toe en nou, passies, ...

Bloedlose karakters in Pat Stamatélos se Die portier

Cari Coetzee 2009-06-09 Die ses-en-twintigjarige Maxermanus ly aan obsessief-kompulsiewe steuring en is by Strubenshof Privaat Hospitaal aangestel as portier. Ná die dood van sy pa, presies sewe jaar na sy ma se afsterwe, het Max neuroties oor vuilheid geword en al meer sy hande begin was

Bokomo-brekfisbrief; 09/06/09: As dit baie koud raak in Suid-Afrika, reis bietjie

LitNet 2009-06-08 Verlede Sondagoggend vlieg ons so half-een se kant uit Johannesburg na Nairobi. Vier ure later is ons daar en ek kom tot my skok agter dat die hele lughawe nou 'n nie-rook-area is. 'n Kollega rook erger as ek en ek is seker ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/06/09: Hulp met jou kommin-toets, Reusedwerg

LitNet 2009-06-05 Jy weet jy is kommin as:1. Die nagemaakte Afrika-aksent wat jy gebruik wanneer jy met swartes in Afrikaans praat, so swaar is dat jou huisbediende sukkel om jou te verstaan.2. Jy jou tande gaan borsel nadat jy per ongeluk uit die ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/06/09: Instruksies innie army

LitNet 2009-06-05 Elke man van oor die veertig het seker 'n storie te vertelle oor die "army". Ek en twee vrinne sit en gesels gister, en soos gewoonlik kom daar maar gebeure en vertellings van die army op.Die een ou het die volgende te ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/06/09: Neil, ons bly Blou

LitNet 2009-06-05 Dit was gister vroegoggend na ʼn beskuit-en-koffie-brekfis. Dit is ek saam met Wynand Olivier en Deon Stegmann. Groete Yuri
Top