LitNet2008-02-13Na aanleiding van die resensie van Glas van JM Gilfillan, sal ek sê dat Izak de Vries 'n baie goeie prentjie skep van die boek in geheel en baie belangrike aspekte wat die leser se keuse kan beïnvloed, aanraak. Die resensent is baie ...
LitNet2008-02-13Ek skryf na aanleiding van die resensie van Die blou van ons hemel deur Johan Anker wat op 12 Maart 2008 op LitNet verskyn het. Ek dink Johan Anker kan homself op die skouer klop oor hierdie objektiewe resensie waarin sy mening duidelik deurgegee ...
2008-02-11Jippee! Uiteindelik ’n eerlike en opregte resensie. Ek wag al lank hiervoor. Dit is aangenaam om so iets te lees. Net ‘n bietjie kommentaar:Eerstens, die kompetisie het ‘n wenner gehad – twee, actually: Derick Muller se Vuil ...
Hennie AucampSeminare en essays2008-02-11“I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]
Naomi Meyer2008-02-07Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Naomi Meyer se reaksie: Wat verwag ’n gemeenskap van sy skrywers en ...
Izak de Vries2008-02-05Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Izak de Vries se reaksie: Ek verwys graag na Etienne van Heerden se eerste ...
Jaco Botha2008-02-05Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Jaco Botha se reaksie: The art of losing isn't hard to master; so many things ...
2008-02-05Graad 9 Huistaal "Jakkals en Wolf"-taalwerkmodule Leerarea: Tale Fokus: Afrikaans Huistaal Graad Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.
Seminare en essays2008-02-051 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]
2008-01-31Die omslagfoto van George Weideman se Bloujare se stories gee ’n goeie aanduiding van waarmee die leser te make het in hierdie bundel verhale: die wêreld van die Noord-Kaap en die skepsels wat daar gevind word.
Koos Kombuis2008-01-29Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...