Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 21/08/09: 'n Paar ou skoene
2009-08-21 Sit gister na werk op die agterstoep en vryf 'n paar baie spesiale skoene blink. My jongste meisiekind trou Saterdag. As ek haar die gangetjie afvat na die kansel van seker een van Pretoria se mooiste kerke, wil ek nie nét ...
Die poeliesman het ’n gun: Die prestasie van Kaapssprekende plattelandse leerders op ’n Afrikaans-medium taaltoets wat dialek-neutraal sou wees
2009-08-21"Die akkurate diagnosering van taalprobleme is van uiterste belang in ’n land soos Suid-Afrika, waar tale en dialekte dikwels sosio-etniese grense weerspieël en waar toegang tot kliniese intervensie in sekere gemeenskappe beperk is."
Bokomo-brekfisbrief; 21/08/09: 'n Paar ou skoene
2009-08-20 Sit gister na werk op die agterstoep en vryf 'n paar baie spesiale skoene blink. My jongste meisiekind trou Saterdag. As ek haar die gangetjie afvat na die kansel van seker een van Pretoria se mooiste kerke, wil ek nie nét ...
Hoe vertaalbaar is 'n volkslied? Enkele gedagtes oor taal, burgerskap en nasionale identiteit
2009-08-20 Die debat oor die Suid-Afrikaanse volkslied het onlangs weer in Rapport (09/08/2009) kop uitgesteek. Is die huidige volkslied, ’n dubbeldoor wat beide "Die Stem" en "Nkosi Sikelel’ iAfrika" insluit, ’n voldoende ...
Voëls van onheil
2009-08-20 (soos vertel deur Diä!kwain) 1. Die Bokmakierie Mamma was die een wat my vertel: Die bokmakierie, die !koroken!koroken koggel jy nié. Dié voël wéét te veel. Hy weet hoeka wat dóér gunter ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/08/09: Magteloos (namens Mignon)
2009-08-19 ‘n Vriendin van my het onlangs hierdie pragtige gedig geskryf oor ‘n ma en seun. Omdat dit so mooi is en elkeen met volwasse kinders daarmee kan identifiseer, het ek haar toestemming afgebedel om dit hier te laat plaas. Mag daar ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/08/09: Hol harte van geroeste doringdraad
2009-08-18 Op die parkmark Saterdae verkoop die Zimbabwiërs nou hol harte van geroeste doringdraad. Veral vroue koop dit graag. Jy kan glo mooi goed daarin stop. Buurvrou Agter het vir my een present gegee, want sy het twee gekoop. Hare, sê ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/08/09: Die werf in rou
2009-08-14 Mamba in die hoenderhok was die oorsaak. Dit was hy en niemand anders wat Eva, my lêhen, met ’n lispel verlei en opgevreet het. Van haar het hy slegs ’n ribbebeen uitgespoeg – op droë grond. Adam, my haan, ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/08/09: Boekedief
2009-08-14 Gister lees ek in die nuutste Rooi Rose die artikel geskryf deur agbare Johan Symington. Hy skryf oor mense wat boeke “leen” en dan nie aan hulle eienaars terugbesorg nie. Ek moet bieg dat ek dit al gedoen het, om nie eens te ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/08/09: Die vreugde van klein dogtertjies
2009-08-14 Gizelle is nou drie jaar en vyf maande oud. Die oulikste klein dingetjie in 'n pa se oog wat mens ooit kon kry. Een van haar gunsteling goed om te doen, is om in Pappa se kar te speel, en die agterkant van die stasiewa word 'n ...
Helen Martins
2009-08-14 1. (Ah Moon of my Delight who know'st no wane) op watter van die drie bedjies op 'n ry in die lang kamer met sy slangvoettafel gaan sy vanaand die maan soos vir johannes hattingh inwag vir die skurwe streel oor haar lyf nog ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/08/09: Toe lui lui geword het
2009-08-13 Yuri Jou brief oor nostalgiese beelde het eie herinneringe opgeroep. Ons het altyd ons Sondagoggend-badkamerritueel (sodat elkeen sy regmatige beurt kon kry) volgens die lui van die NG Kerk se klok bepaal. Die ander twee kerke se klokke was 5 ...
Von Wielligh se Versamelde Boesmanstories: ’n uiters welkome publikasie
2009-08-13 So pas het daar 'n welkome heruitgawe verskyn van GR von Wielligh se Versamelde Boesmanstories (Deel 1). Von Wielligh het oorspronklik sy Boesmanstories in vier dele uitgegee; wat nou verskyn het, is 'n heruitgawe van die eerste twee van die ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/08/09: Die blou matrassie
2009-08-12 Joan Hambidge skryf oor vergewe en vergeet, en onwillekeurig dwaal my gedagtes terug na die simpelste episode in my lewe, wat soos ’n versteende puisie botweg weier om my met rus te laat. Eendag lank, lank, gelede het ek en my meisie ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/08/09: My dogter se hande
2009-08-11 My jongste dogter se hande lyk geensins na myne of haar pa s’n nie – hulle is trots haar eie. Daardie hande het onlangs 18 jaar oud geword, en hulle is so betowerend mooi dat ek my gedurig daaraan verkyk. My oë sien die gladde, ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/08/09: My pa se tweede asem
2009-08-08 My pa is sewentien jaar ouer as sy girlfriend. Sy’s 'n pragtige, stylvolle dame wat maar ses maande terug in die aftreeoord se woonstelle ingetrek het. My pa bly alleen vandat my ma drie jaar gelede oorlede is. Vir iemand van sy ...
