Pasgelaai

LitNet-spens: Die wortel van alle kwaad

Hans Pienaar Drama 2009-09-11

Vier mans ontmoet in die saal vir prostaatoperasies in ’n hospitaal, elkeen met sy eie geheime.

Verdere gedagtes oor vergifnis en versoening – 'n antwoord op Morné Malan

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2009-09-11

Ek wil Morné Malan bedank vir die insigryke supplement ingegee deur my lees van die Hambidge/Gaum-kwessie en die breër kwessies wat ek daaruit aflei vir transformasie, vergifnis en versoening in postapartheid-Suid-Afrika. Hiermee ...

Pieter W Grobbelaar se Kinders van konings van hoogstaande gehalte

Matilda Burden 2009-09-11 "Pieter W Grobbelaar kon die talle publikasies agter sy naam bereik deur werksywer, deursettingsvermoë en ’n ongeëwenaarde toewyding aan die Afrikaanse volkswoordkuns."

Bokomo-brekfisbrief; 11/09/09: Melt Myburgh se juweeltjies

LitNet 2009-09-10 Hiermee groet die SêNetters jou - met jou eie tong in die kies woorde!Oor SêNet-briewe:So gou ek die tegniese aspekte onder die knie kry, sorg ek dat die eerste uitgawe soggens om 05:30 sak.Die aantal briewe is vandag so ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/09/09: Waarom die onderwys in Suid-Afrika moet slaag

LitNet 2009-09-09 Ek ken daardie kruising by Stellenbosch waarna dr Le Cordeur in sy artikel verwys. Ons ken almal so 'n kruising - kruisings waar elke lyf 'n huis verteenwoordig. Soos die kruise langs die pad ons daaraan herinner dat ons paaie ...

Bettina Wyngaard se Troos vir die gebrokenes ’n welkome bydrae tot die Afrikaanse prosa

Minnie Lewis 2009-09-09 Troos vir die gebrokenes het my sonder meer laat dink aan Dido se roman Rugdraai en stilbly.

Bokomo-brekfisbrief; 09/09/09: Die geweld van woorde - vir Jelleke Wierenga

LitNet 2009-09-09 In reaksie op my onlangse skrywe merk beide Oom Daan en Oester op dat woorde net so gewelddadig kan wees as enige daad. Hulle is reg: woorde laat soms letsels wat 'n hele leeftyd lank ongenees bly.Soms is die woorde in 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/09/09: Swys, om op te hou rook

LitNet 2009-09-07 Hallo, Swys Een van my vriende is ʼn toegewyde en baie toeganglike dominee. Net een kyk in sy oë en mens sien ʼn ondeundheid daarin raak wat jou dwing om eers ʼn bietjie met hom te wil gesels. Jy wil gesels net omdat gesels met ...

die slak

Hilda Smits 2009-09-07

die Stilte

Hilda Smits 2009-09-07

Tottenham court road

Hilda Smits 2009-09-07

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/09: Tim du Plessis sien uiteindelik die lig oor Afrika!

LitNet 2009-09-04 Dis nou al die derde keer dat Tim du Plessis, die liberale joernalis, die lig begin sien! Halleluja! Agteros kom ook in die kraal - al moet hy ook deur die ander se mis daarheen loop. Tim se artikel onder die opskrif " 'n Land ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/09/09: Koning Webvoet se wet

LitNet 2009-09-04 Hiermee verklaar Koning Webvoet XIV dit verbode om met die verkeerde voet uit die wittebroodsbed te klim!Tannie Koeks VogelsangVerlangekraal

Bokomo-brekfisbrief; 05/09/09: 'n Slang in die gras met Melt en Poerstamper?

LitNet 2009-09-04 Liewe Willa, Mede-trawante, Seksterapeut, KdK en Sue Ewe skielik kan jy niemand op hierdie werf meer vertrou nie. En dit kan maar volmaan wees, ons is nie een daarmee gepla of kinds of uit de oude doos nie, hóór jy, Sue? Terloops, ...

varsgeborene

Carina Stander 2009-09-04

Ontologieles

Loftus Marais 2009-09-04 die oggend is donker, ek stap werk toe oor 'n pleindie dinge van die stad begin aan my verskynen soos dit mos 'n Digter dan betaamprobeer ek, maar natuurlik, die Syn se geheim bepeins, o, poëties verstáánmaar in 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/09/09: Vrouebestuurders, verkeersligte en verrinneweerde passasiers

LitNet 2009-09-04 Sonder dat sy ooit 'n ongeluk veroorsaak het, was ou tant Marié Brand die waagmoedigste bestuurder op Senekal. In hierdie klein gemeenskap het almal haar bestuursvernuf geken. Sy was al so kromgetrek deur die ouderdom dat sy ...

Aspekte van postkoloniale verset in Eilande deur Dan Sleigh

Johan Anker LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-09-03

"Die artikel lê klem op die verwoording en strategieë van postkoloniale verset deur die bespreking van struktuurmiddele soos: die rol van die outeur, verteller en fokalisering, die relativering van geskiedskrywing, die ondermyning van meesternarratiewe, die ervaring van ruimte en die konstruksie van die 'ander'."

Thula-thula is ontstellend, maar eenvoudig ’n moet

Riette Rust 2009-09-03 Hierdie roman is een wat net geskryf móés word. Thula-thula lewer ’n belangrike bydrae tot die oopskryf van ’n ernstige sosiale kwessie wat soveel lewens verwoes: kindermolestering.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe

LitNet 2009-09-03 Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg 'n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008.
Top