Pasgelaai
Die kunste en die (globale) mark
2003
2007-06-13
In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...
'n Nuwe hervorming?
2002
2007-06-13
Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...
Hiperteks of hipermark? LitNet en die www
2001
2007-06-13
Sedert hierdie stelling legendaries geword het, is ons steeds op soek na taal waarmee ons die Web kan beskryf. Soos die geval is met alle verbeelde ruimtes, is die wyse waarop die mens aan die Internet en die www — wat ek hier tesame die ...
Elke slot ’n weerbegin – 'n huldigingsbundel aan Abraham de Vries
2007-06-12 Vir elkeen wat geïnteresseerd is in die wyse waarop Afrikaans voortbestaan, oor die skala van kommunikasiemoontlikhede in Afrikaans, is die skaarste aan huldigingsbundels ’n kommerwekkende verskynsel.
Some of the challenges for Africa and countries of the South
2007-05-30Friday 25th May was Africa Day. On this day every year we celebrate the birth of the Organisation of African Unity (OAU) on 25th May 1963. This article is an edited version of a lecture that I delivered at the Institute for Social Sciences in ...
Homebru 2007: 10 Quick questions to Christiaan Bakkes
2007-05-29We asked the Exclusive Books Homebru 2007 authors to answer a few quick questions about the Homebru campaign and their status as a South African writer. Here are the answers of:
Christiaan Bakkes, skrywer van Stoffel se Veldnotas, uitgegee deur ...
''Ek maak maar ’n gedig wat drup-/ drup van bewondering, ses keer'': Joan Hambidge lees Wilma Stockenström se Die stomme aarde: ’n Keur
2007-05-23 "Hierdie bundel het teer oomblikke, en die gevaar van mooiskrywery is iets waaroor die selfdekonstruerende digter bly tob. Daar is in hierdie poëtika altyd sprake van ’n dubbelloop-aksie, van dig en skepties wees oor die effek van die proses."
Matriekafskeid
2007-05-23 dit is die aand waarin sprokies lewe kry waar feeprinsesse en paddaprinse in glinstergoud en ingevoerde sy weer promoveer van trike tot turbo van die naloop van die groot amerikaanse droom van prom en prom nite die ...
Die vier seisoene*
2007-05-23Lente Skielik is lente weer hier en die voëls vier haar koms met vrolike feesgefluit; murmelende stroompies vly hulle speels teen die westewindjie aan. Donderstorms, daardie ou bekende bodes van die lente, dreun, span ...
Op drie-en-dertig
2007-05-17 Na Hans Magnus Enzensberger hoe anders het hul lewe nie uitgedraai nie op 33 luister sy nog soms na Beethoven sondae na kerk oor die radio sy skil en water af op die maat van die 9de van watter nut die 365 bladsye wat sy geskryf het ...
Vis
2007-05-17 op die bed is jy ’n vis blink van skub op ’n bord in die middel van ’n tafel sy hand wat na jou uitreik word ’n vismes reg vir die afkrap die huiswerker gaan jou skubbe kry tussen die lakens die grate wat vas ...
Tribute to Winnie Madikizela-Mandela
2007-05-16This is my favourite picture of Mamma Winnie – it shows her strong and joyous, yet also vulnerable and sad ... Dear Mamma, few people have made the sacrifices that you have made for our liberation. It is worth remembering that ...
El Alamein
2007-05-16 Hy staar deur ’n newel van kruit en kordiet Na planete wat sink en ’n ster wat verskiet Lyke vervuil die Sahara-woestyn Sy wêreld was anders Ná El Alamein ’n Oordrom wat bars soos kartetse ontplof En hy ...
A Balancing Act
2007-05-15 Years ago, I was working as an underling to Charles Fryer, for years a formidable fiction publisher in the Afrikaans book industry. The last book he edited was the original Afrikaans edition of Islands by Dan Sleigh, which was later translated ...
ABSA Ketting: Ronelda Kamfer gesels met Antjie Krog
2007-05-15 Jy is een van die belangrikste digters in Suid-Afrika. Hoe dink jy het die digkuns verander sedert jou debuut, Dogter van Jefta, in 1970? Die digkuns het op verskeievlakke geweldig verander: in die sestiger- en sewentigerjare is 'n ...
Joan Hambidge resenseer TT Cloete se Heilige nuuskierigheid
2007-05-15 "Die aweregse blik, die gebruik van geleerde/vreemde woorde, die blik op die natuur, satires, die erkenning van die liggaamlike en blatant-erotiese, die gesprek met ander – ook met Elize Botha deur Totius en Opperman – is van die oorheersende temas in hierdie bundel."
Leopard’s Leap-Leesmedalje: Dad – Joan Hambidge
2007-05-10Hambidge se Dad word ‘n werklike belewenis in bekende eenvoudige woorde, ‘n woordbegeleiding na die verlede … Dad word gou ook jou Dad, jou grootouers, jou Ma en jou verlede. Dad word lewend in die plekke waar jy jou familie, met ...
