Vader, God, Skepper, Heer,
hartseer, kommer, droefnis daal op ons neer,
ons weet Laaste Tyd, Tyd is hier,
net U Kinders sal, voor U, Fees kan vier
maak, kan Allah, elkeen van ons, U Kind,
weer, lat ons nie sal vra vir enigiets meer,
as Stryders, U Stryd voluit, onstuitbaar, sal stry,
nie onder Duiwelspiekdemoon-baasskap wil bly,
enigsins gemanipuleer, Siel-dodend, hoef te ly
Jacobus Faasen


