Pasgelaai

Dizain, vir Gilbert Gibson

Joan Hambidge Poësie 2008-04-15

"Op pad na Acapulco
verloor jou soos ’n sleutel"
’n Gedig deur Joan Hambidge

En die lekkerste deel van dood wees: `n waardevolle eksperiment

Andries Bezuidenhout 2008-04-15 En nou is daar Kalmer se nuwe boek En die lekkerste deel van dood wees (2007). Gedeeltes daarvan is verlede jaar as die drama Wolke by Aardklop opgevoer.

Vir Johrné oor Deon Opperman

LitNet 2008-04-14 Of Deon ʼn “gap” in die mark gesien het, of hy geloftedag vier, en of jy sy geloofsoortuigings betwyfel, is irrelevant. Baie mense sien “gaps”. Ek hoop ek sien ook binnekort een! Steven Spielberg maak movies oor die ...

As ek De la Rey was, het ek jou ge-sue!

Koos Kombuis, Koos Kombuis 2008-04-14 Ope Brief aan Deon Opperman van Koos Kombuis Liewe Deon Party ouens fok Australië toe, party ouens blaas hulle breins uit met drugs, party ouens is in denial en sê alles sal vanself regkom, en party ouens probeer iets positiefs doen ...

Ek verskil, Deon Opperman

Johrné van Huyssteen, LitNet 2008-04-11 Wat maak julle met die wins van so ʼn show, Deon? Koop jy nog ʼn huis of gaan gee jy dit vir die armwittes in Walmer? Hoe lank gaan mense nog uit die “Afrikaner”-sentiment geld tap vir eie gewin? Al hoekom ek dit vra is dat ek ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 10.04.08

Etienne van Heerden 2008-04-10 Koos Kombuis se nuwe CD, Bloedrivier. Hoe anders? Vanoggend kom lewer Koos Bloedrivier by my huis op Stellenbosch af. Onse Koos is kwaad! Wat pla hom? Luister maar na die CD. Misdaad, gebrek aan dienslewering, en Zuma!

DINSDAG; 08/04/08, TWEEDE UITGAWE

LitNet 2008-04-08 Mike Olivier, die geraamde spotprent van LitNetters wat jy aangestuur het, het gearriveer – baie dankie! Annie Klopper, wat tans by LitNet uithelp, beskryf jou skepping as ʼn regte-egte “chick magnet.”Behalwe dat sy lekker ...

ʼn Tsoenami van bloed en Afrikaans

Theunis Engelbrecht 2008-04-08 Vandag, vir die eerste keer in Sound Bites se geskiedenis, het die agbare lede van ons luisterpaneel daarop aangedring dat dit ? eksklusief Afrikaanse extravaganza moet wees.

Om hulde te bring aan Koos Prinsloo

Gerrit Olivier 2008-04-02 Die beste manier om hulde aan Koos Prinsloo te bring, is om sy verhale weer te lees – en om agter te kom hoeveel ontdekkings daar nog gemaak kan word. Of Koos altyd self bewus was van hoe die tekste in Slagplaas (1992) op mekaar inspeel, ...

Miserere mei, Deus…

Riet de Jong-Goossens 2008-04-02 ‘Dag Henk. Koos is dood. Het was vreselijk. Ben volgende week terug. Bel je.’ Als op de dag van gisteren herinner ik me de woorden die ik op het terras van de Mixer in Melville schreef aan Henk Figee, de uitgever van Koos Prinsloo....

Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap

Riana Scheepers 2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.

Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter

Haydee Morgan-Hollander, Haydee Morgan-Hollander 2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...

Op my duimnael
Van die redakteur: 27.03.08

Etienne van Heerden, Etienne van Heerden 2008-03-27 André P Brink se Ander lewens (Human & Rousseau)

Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

Hennie Aucamp 2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...

Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

Joan Hambidge 2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...

Jou woorde eet

Reinet Nagtegaal 2008-03-27 Praatjie gelewer by die Woordfees 2008: Filosofiekafee (ondersteun deur De Kat) Skrywers word maklik bestempel as storiespinnners. Asof verbeelding ons enigste werktuig is (en dan moet 'n mens daai woord verbeelding tussen aanhalingstekens sit om ...

Koos Prinsloo Miniseminaar

2008-03-27 Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet 'n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.
Top