Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 27/07/09: Die walvis wat tot in Bloem geswem, en op pad 'n pienk olifant ontmoet het
2009-07-24 Piet is nie sy regte naam nie so ek noem hom maar Piet. Sy regte naam klink so na aan Piet dat dit net so wel Piet kan wees. Ewenwel.Verkoopsbestuurder. As kind sekerlik 'n nagmerrie in enige klaskamer. Hiperaktief en 'n ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/07/09: My man se vriend, Ahmed Jawoodien
2009-07-24 Vergeet maar 'n bietjie van 'n Israeliet sonder bedrog, hier is iemand ánders van wie jy dieselfde kan sê. Ahmed Jawoodien en my man se paaie het jare gelede gekruis, toe Nick nog aan die bank verbonde was. Van die ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/07/09: Werfdinge in Suidwes
2009-07-24 Ek sit laat agtermiddag op die stoep - yskoue Tafel in die hand, die mal rifrug van my jaag tarentale wat hoenderkos wil steel, vroulief is besig om ʼn springbokboud (het heel toevallig voor die bakkie ingeloop; julle weet mos) in die ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/07/09: Die uitwerking van abba op die baba, vir Leandré
2009-07-23 Daardie laatlammetjie wat ek as tjokker gesien het hoe my ma haar abba, het toe later 'n lid van Mensa en Toastmasters geword. Haar diepte-persepsie moet ook reg wees, want na haar man oorlede is, ry sy die hele land deur met 'n ...
LitNet-spens: Knorries en die krisis / Crisis in Golden Years
2009-07-23Dit is 10 uur die oggend in Huis Soeterjare, ’n aftree-oord êrens op die platteland.
Mise en abyme en Ander Lewens van André P. Brink
2009-07-23"Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die mise en abyme as tegniek in die roman Ander Lewens van André P. Brink."
Bokomo-brekfisbrief; 23/07/09: Vir Varkspek, oor baba-abba
2009-07-22 Hey, engeltjie!Jou pragtige herinneringe aan Transkei het my gevul met heimwee oor 'n vergange tyd in diep Apartheid toe daar soms, ten spyte van alles, 'n besondere band tussen twee vrouens van min of meer dieselfde ouderdom ...
Dié heer protesteer te veel oor sy skrywersblok
2009-07-22 In die onderhoud wat hy met homself gevoer het op LitNet (2 Julie 2009), merk Jaco Fouché op dat hy oor “randfigure” skryf en versot is op “die underdog”. Wat betref die titel van die bundel onder bespreking, merk hy in die onderhoud op: "Dit maak my raadop om ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/07/09: Oom Izak se Fordjie
2009-07-21 Melt, om vir jou van Izak De Villiers te vertel, moet ek eers 'n storie vertel. Dís die kinkel in die kabel.'n Vriend van my het vroeg in 2000 'n reuse plaas duskant Benoni besit. 'n Welvarende man, 'n ryk man. Groot van ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/07/09: Die koffiesugtiges
2009-07-20 Dit is koud vroeg-vroeg vanoggend. Bitter koud hier in Jozie. Die koffiesugtiges, die oudstryders wat al jarre hier koffie slurp, is stiller as gewoonlik. Ons het almal daai eerste rillige sluk nodig voor ons selfs groet of bewus raak ...
Je moet het verhaal wel zelf maken: Coetzees roman Zomertijd voer voor collegezaal
2009-07-20 Een roman van Coetzee is een feest om te lezen. Alles klopt. Ook de nieuwe roman Zomertijd (Summertime) is zo'n boek waarin alles met alles samenhangt en waar ieder zijn eigen verhaal uit haalt. Coetzee situeert het verhaal na de dood van ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/07/09: Orhan Pamuk en die onweerstaanbare wulpsheid van hare
2009-07-17 Die digter/joernalis Ka keer na jare terug na die dorp waar hy grootgeword het. Ka kom oënskynlik terug om 'n berig te skryf oor die epidemie van jong meisies wat selfmoord pleeg, maar hy wil ook graag weer met 'n ou liefde ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/07/09: Simon - Vir Melt en Oester, voor ek op reis gaan
2009-07-17 Ja, daar is mense in jou verlede wat dit verryk het, en wat jou as mens meer volledig gemaak het. Hier is 'n essay wat ek ook so twee jaar gelede vir SêNet geskryf het: Hy het van die straat af na my aangestap gekom. So maer ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/07/09: Baie geluk, Madiba!
2009-07-17 U is vir ons 'n groot inspirasie. Ons is trots op u. Ek wens u 'n wonderlike 91ste verjaardag toe en mag u saam met Graça, kinders, familie en vriende 'n gesellige en herinneringskeppende dag deurbring. Mag die nuwe lewensjaar ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/07/09: Aan die voorsitster van die verwelkomingskomitee van die vrouefederasie op LitNet, geagte Pouveer
2009-07-16 Vreeslik baie dankie vir hierdie juweel van ʼn brief (al was hy nou nie aan my gerig nie). Ek het lanklaas so lekker geglimlag! Dit was vir my heerlik!Baie dankie ook vir die beplande "verwelkomingspaartie" en die prettige ...
Taraboemdery: skitterend georkestreer en afgerond
2009-07-16 Met Neil Sandilands, Milan Murray, Richard van der Westhuizen, Petro van den Heever en Pierre van Heerden Regie: Albert Maritz. In hierdie spesiale groen Innibos-jaar word een van die veelsydigste lote wat die Afrikaanse letterkunde ooit ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/07/09: Kiekies
2009-07-15 Daar in Vishoek se hoofstraat staan die winkeltjies al vir baie jare hand om die lyf. Die treine ry naby die winkeltjies verby. Die treine se ruite het baie oë wat hier en daar 'n oomblik vasvang vir later se onthou. Ons ...
