Bokomo-brekfisbrief; 19/01/2010: So word 'n Spaanse politikus toe Bin Laden

  • 0

 Daar het omtrent 'n kabaal ontstaan nadat die FBI 'n foto van 'n gesiene Spaanse politikus gebruik het vir 'n foto-montage om Bin Laden te laat "verouder" (sien hier).


En dan will die Amerikaners hê mens moet hulle ernstig opneem! (Bron)

Krautie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top