Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 09/08/09: virrie manninne onner ons
2009-08-08 virrie manninne onner ons (Vrouedag 2009) nes u, gaan die uwe ook deur pyn, deur fases, stadia, stadiums, stadions, nog nie vol van God se Volheid deur oppe en affe, post-Paradyslik, vol vertwyfeling, soms fisies ongeskik, vir die ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/08/09: Vir Melt: SêNet se groot sportbyeenkoms
2009-08-08 Die kwessie rondom geweld en dreigemente van geweld het in die laaste tyd hier by SêNet ’n bietjie onder die soeklig gekom. Nou ja, ek self vind die hele affêre eintlik nogal heel snaaks, want aan die einde van die dag (soos ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/08/09: Bokkoors in Kimberley
2009-08-06 Daai X-faktor waaroor in die laaste ruk geskryf is wat die meisies se knieë laat knik - ek soek hom my lewe lank. Nog nie gekry nie, en sal ook seker nie. Maar ek had die voorreg om vir Chief Petty Officer Vom Hafen te ken - nie ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/08/09: Huweliksaanbod: Francois Williams
2009-08-05 Beste Francois,Jou foto wat op SêNet geplaas is, het dadelik my aandag getrek. Ek het toe dadelik jou briefies gelees en jy lyk na 'n vreeslike oulike en sexy mensie. Ek sal jou baie graag wil ontmoet vir ʼn koffie en wie ...
Peter Blum en die Commonwealth Mycological Institute: Van digter tot abstraheerder
2009-08-05"Daar word na ’n moontlike voorbeeld van Blum se werk as abstraheerder verwys en ook kortliks oor die rede vir sy diensbeëindiging bespiegel."
Teenstrydige gesigte van 'n nukkerige voetsoldaat - IL de Villiers se Strooidak en toring
2009-08-05"By publikasies van hierdie aard resenseer mens die publikasie én die outeur se lewe. Dit kan nie anders nie met ’n boek waarvan die uitgangspunt is: Só is ek, take it or leave it."
Bokomo-brekfisbrief; 05/08/09: Nie die Nuus - Rondom ses
2009-08-04 Steve Hofmeyr het naelskraap aan ʼn ongeluk van epidermiese proporsies ontkom. Dit was nadat Hofmeyr in Sasolburg opgetree het en seshonderd spykers in sy weg geplaas is. Hofmeyr het aan ʼn bekende Sondag-poniekoerant, Druip geneem ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/08/09: Arm Afrikaners wil skynbaar nie die sogenaamde tradisionele swart arbeid doen nie
2009-08-03 Dit wil vir my voorkom (sê my of ek verkeerd is) asof armblanke Afrikaners nie werk wil doen wat hulle as die tradisionele swart arbeid beskou nie, al sou dit hulle van 'n inkomste voorsien. Pleks daarvan om op eie inisiatief ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/08/09: Moederlike instink (vir Sue)
2009-07-31 Môre, Sue Soms sê ek iets tong-in-die-kies. En gewoonlik kry ek die meeste reaksie op dié briewe. Daar is vir my drie tipe Afrikanervroue; die moederlike, die popcorn-soort (veral vandag se jonges, insluitend Maya) ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/08/09: Die dag toe ek verskoning moes vra
2009-07-31 Iemand het my gebel en vreeslik vieslik behandel omdat ek nie vir hom 'n visa wou gee nie. Ek het hom 'n arsehole genoem. Boetman het dadelik my baas gefaks en kapsie gemaak. Boetman wou hom kom sien. Boetman hét hom kom ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/08/09: Mooi vrouens, nav Reusedwerg
2009-07-31 Dit laat my onmiddellik dink aan my pêl A iewers doer bo in die noorde van ons land. As student moes ek soms stom toekyk hoe hy die mooiste van die mooies voor mens wegraap. Mens koop nog blomme en teddiebeertjies en skrywe ...
LitNet-spens: Sofia word wakker
2009-07-31’n Prostituut en dwelmverslaafde tel ’n kliënt op wat haar wil uitvat vir ’n melkskommel, maar sy kry meer as wat sy verwag.
Inligtingsoorlogvoering, die opkomende magprojekteringinstrument: soeke na ’n definisie
2009-07-31"Inligtingsoorlogvoering het ’n integrale deel van bykans alle internasionale konfliksituasies geword, met die mees prominente onlangse voorbeelde die Hamas-Israel-konflik, die Estland–Rusland-kuberoorlog en die Georgië-Rusland-oorlog."
Bokomo-brekfisbrief; 31/07/09: Die verskil tussen 'n sterrekundige, 'n fisikus en 'n wiskundige
2009-07-30 Ek stem in 'n mate saam met Thomas oor die swaar gebod van die wetenskap. Dit geld vir die fisiese wetenskappe, maar werk dalk 'n bietjie anders in die wiskunde. Jy hoef nie noodwendig eksperimenteel te bewys dat iets waar is nie, maar ...
dagbreek
2009-07-30 dadels en heuning en melk dagbreek en my lyf klou styf in jou kelk teen verwelk teen verbloeming jy blom soeter as heuning en suurder as melk liefdesbreuk in gulpende dadels word onbeskut uitgeskud in afgemete ritme en verweefde mat ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/07/09: Werfdinge in Suidwes raak deurmekaar
2009-07-29 Kyk, die ding tussen my, Jakob en dominee het geloop pla. ʼn Anderse soort branderigheid hierbinne waar jy nie vatplek kan kry nie, toe gaat maak ek die saak met dominee reg. Hom mooi verduidelik van die omstandighede en gebeure. ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/07/09: Vakansiegedagtes vir Thomas, Pieter Redelinghuys, Paul en KdK
2009-07-28 Ps 121 is seker een van die mooiste psalms in die Bybel: "Ek slaan my oë op na die berge ....." Dit is nou totdat Breyten Breytenbach se ysterkoei al swetende begin tennis speel het. Van toe af "kyk" die ...
