Jy het in my lewe ingewarrel, en nou warrel jy weer uit. Gelukkig gaan jy nie te ver nie. Gelukkig sal jy nog kom stoepsit op weeksmiddae en grappies vertel, gelukkig is daar braaie by die dam en lang aande se twakpraat wat voorlê.
Jy is 'n goeie buddy. Dankie daarvoor.
Ek gaan jou mis, jou nar.
Webvoet
NS Vir die res van julle, lekker naweek!

