Pasgelaai
As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe ’n wêreldreis van emosies
2009-10-27 Dit blyk dat Suid-Afrikaners wat hulle in die vreemde bevind, ’n behoefte het om daaroor te skryf – dit word duidelik gesien in die massas blogs wat direk op die diaspora-identiteit betrekking het.
Bokomo-brekfisbrief; 28/10/09: Die Blou Dam se nukke
2009-10-27 Almal is mos bekend met die Blou Dam se nukke en geite. Maar enige seeman moet by homself kan dink as die bergwind die see so plat soos 'n tafel maak dat moeilikheid op pad is. Die glas sal jou ook beduie dat jy jou lyne moet optrek en maak vir ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/10/09: To Roelof regarding his "Young Expats" interview
2009-10-26 I really enjoyed reading your interview, particularly the part about how and why you find yourself in London at the moment. It reads like a career rags-to-riches story - a version of The Pursuit of Happyness without the bad hair or door to door ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/10/09: Outydse kos
2009-10-23 Neil Kroese se Brekfisbrief het ook my gedagtes laat rol. My ma het van die Sandveld af gekom, van ‘n plaas wat aan die see gegrens het. Mense wat kon kosmaak. Al daai lekker kosse, Neil, dié ken ek ook. Al het ons in die ou Transvaal ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/10/09: JD Kestell: Die grootste Kovsie van almal
2009-10-23 Volgens my was ds JD Kestell - die beroemde "Vader Kestell" - die grootste Kovsie van almal.Kestell was leraar te velde van die Oranje-Vrystaatse magte tydens die Anglo-Boere-oorlog. Hy het nóóit wapen gedra nie. Sy boek wat ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/10/09: Nelson ("kragwoorde" word gebruik)
2009-10-23 Nie Die Groot Ene en nog minder die seevoël. Nelson is hoe ons hom maar so met die jare saam gedoop het. Soms glip 'n "Madiba!" in maar dis bloot oor die eerste bynaam. Standerd ses met die derde slag met lof geslaag. Nie oor hy ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/10/09: Die ''scenic route''
2009-10-23 My ouma is ‘n paar jaar gelede op die rype ouderdom van 91 oorlede. Met haar saam het sy meer as net haar sterk teenwoordigheid weggeneem. So het ‘n skat van sêgoed ewe skielik stil geraak en verlore gegaan. Ek onthou nog sommige ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/10/09: Die "scenic route"
2009-10-22 My ouma is ‘n paar jaar gelede op die rype ouderdom van 91 oorlede. Met haar saam het sy meer as net haar sterk teenwoordigheid weggeneem. So het ‘n skat van sêgoed ewe skielik stil geraak en verlore gegaan. Ek onthou nog sommige ...
Verwysings na klassieke musiek in Marlene van Niekerk se roman Agaat
2009-10-22"Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het groot lof ontvang vir die ingewikkelde verwysings wat daarin voorkom. In hierdie artikel word die verwysings na klassieke musiek nagegaan."
Bokomo-brekfisbrief; 22/10/09: Yuri se gemmerbier en dinge
2009-10-21 Gegroet Yuri, Dit is inderdaad 'n hartseerding wat jy hier aanraak. Nie net die gemmerbier per se nie, maar die feit dat al daardie gewoontes en tradisies wat uit soveel liefde en deernis kom totaal en al aan die uitsterf is. Vandag se ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/10/09: Yuri se gemmerbier en dinge
2009-10-21 Gegroet Yuri, Dit is inderdaad 'n hartseerding wat jy hier aanraak. Nie net die gemmerbier per se nie, maar die feit dat al daardie gewoontes en tradisies wat uit soveel liefde en deernis kom totaal en al aan die uitsterf is. Vandag se ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/10/09: Gemmerbier
2009-10-20 Daar is niks wat lekkerder proe as 'n yskoue gemmerbier op 'n snikhete dag nie. 'n Paar ysblokkies, die gemmerbier in die glas en sluk. En die gemmer moet in die keel daardie brandende smaak los. Nou waar kry ‘n mens die beste ...
Bokomo-brekfisbrief; 20/10/09: Boeke, nav Webvoet
2009-10-19 Daar is mos maar net iets aan 'n boek. Dalk is dit die geheimenis wat weggesteek word so tussen die twee omslae. Ek wetie. As ek by mense aankom kyk ek altyd eers of daar boeke is. Dikwels is die naaste wat sommige huishoudings aan 'n boek ...
Commendatio by die toekenning van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk (2009) aan Etienne van Heerden vir 30 nagte in Amsterdam
2009-10-19 Etienne Roché van Heerden se tiende roman, 30 nagte in Amsterdam (2008), is ’n groots-opgesette, gewaagde – soms heerlik vergesogte – boek met ’n meesleurende vaart en talle verrassende verhaalwendings. Met hierdie ...
Bokomo-brekfisbrief; 19/10/09: Dankie Etienne en Ellen - ons taalbul en -koei(tjie)
2009-10-16 Ellen voeg gevoelskleur en geur by Etienne van Heerden se toespraak. Deur haar belewenis van sy pa se suster so doodgewoon en sonder aanstellerigheid met ons te deel, gee sy as’t ware ʼn ‘geloofsbrief’ vir Etienne. Ons wat hier ...
Bokomo-brekfisbrief; 18/10/09: Sondagskool Piekniekkos
2009-10-16 Gedurende ʼn ander eeu (ja! Regtig.) was ons gereelde Sondagskoolkinders. Elke Sondag getrou in die klas, gepoets en gepolish, skoon en netjies want Ma het gekyk. Ons het versies geleer, liedjies gesing, stories geluister, gevroetel en ons ...
Bokomo-brekfisbrief; 17/10/09: Plekke om te sien en in gesien te word ...
2009-10-16 Jaak, ek lees die VK is glo nou uit die Top 20 mees gesogte plekke om te woon ter wêreld, shaaim huh, het dit nooit eens geweet nie!! Dis seker so dat Londen sy plekke en oomblikke het, maar dis moeilik om verby die lewenskoste te kom ...
